01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ehandeling vir helminte toegedien word, kan dalk weer eens toegeskryf word aan

feit dat hulle nie behandeling voorskryf nie, maar op geneeshere se voorskrifte

reageer.

Opvolg binne vier weke

MIV-blootgestelde babas behoort elke vier weke gedurende hul eerste lewensjaar, en

daarna drie-maandeliks, opgevolg te word (SA. DvG, 2008:59). Die DvG beveel in

hierdie verband aan dat 'n opvolgskedule met versorgers gereël sal word (SA. DvG,

2005:20).

Aangesien kinders normaalweg by PGS-fasiliteite opgevolg word, verduidelik dit dalk

die lae persentasie (28%) opvolgbehandeling by hospitale. As gevolg van die

bevinding dat net meer as die helfte (59%) PV‟s by PGS/GGS aangedui het dat hulle

kinders by die fasiliteit opvolg, bevraagteken die navorser egter die effektiewe

implementering van hierdie spesifieke departementele riglyn (kyk Figuur 4.7).

Versuim om moeders/primêre versorgers en hul MIV-blootgestelde kinders op te volg,

kan weer eens meebring dat geleenthede om tydige behandeling te inisieer, verlore

gaan.

Verwys moeder vir ART-beraming

Agt-en-sestig persent PV‟s by PGS/GGS het aangedui dat hulle die moeders van

MIV-blootgestelde kinders vir ART-beraming sal verwys, terwyl 34% PV‟s by

hospitale die moeders verwys. Ingevolge die DvG MIV-kinderriglyne (2005:20, 22, 25)

behoort die moeders van beide MIV-blootgestelde-, sowel as MIV-positiewe kinders,

tydens elke besoek aan 'n kliniek voorligting ten opsigte van haar kind en haar eie

gesondheid te ontvang. PV‟s behoort dus te besef dat 'n kind, wat aan MIV-

blootgestel was, se moeder moontlik vir ART kan kwalifiseer en haar na 'n ART-

geakkrediteerde fasiliteit te verwys. Versuim van hierdie voorkomende optrede kan

dalk daartoe lei dat 'n siek moeder weens MIV sterf en veroorsaak dat die kind deur

ander lede van die gesin versorg moet word.

166

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!