01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

dat iemand met „n persoon in „n taal wat hy/sy nie verstaan nie „n gestruktureerde

onderhoud voer, aansienlik verminder. Die meerderheid van PV's by hospitale en

klinieke verstaan Engels en dus kon enige veldwerker of die navorser met hulle „n

gestruktureerde onderhoud voer indien hulle „n Engelse vraelys verkies het.

3.10.2.3 Vraelys in 'n taal wat die deelnemers verstaan

In Suid-Afrika se multikulturele konteks moet daar verseker word dat vraelyste en

onderhoude in „n taal wat die deelnemer verstaan, aangebied word (Babbie &

Mouton, 2001:231, 238). In die Vrystaat is die algemene spreektaal oorwegend

Afrikaans en Engels. Die vraelys is voor aanvang van die loodsondersoek vanuit

Afrikaans na Engels en daarna deur „n onafhanklike vertaler weer terug na Afrikaans

vertaal. Dit is gedoen om te verseker dat die vertaalde vraelys dieselfde betekenis as

die oorspronklike een behou het. Regstellings is aangebring en die vraelys is in die

genoemde tale vir deelnemers beskikbaar gestel. Hulle kon voor die aanvang van die

onderhoud hul taalvoorkeur aandui.

3.10.2.4 Konsekwentheid van gestruktureerde onderhoudvoering

Aangesien inligting met betrekking tot MIV vir sommige persone sensitief is, was elke

gestruktureerde onderhoud in „n private omgewing, weg van kollegas of ander

pasiënte, waar slegs die navorser/veldwerker en deelnemer teenwoordig was,

gevoer. Die navorser/veld-werkers het geen gestruktureerde onderhoude op 'n ander

plek as by die betrokke fasiliteit gevoer nie. Dit was gedoen sodat alle

gestruktureerde onderhoude onder dieselfde omstandighede met elke deelnemer

gevoer sou word (Polit & Beck, 2004:201). Tydens die hoofstudie het die navorser

en/of veldwerkers „n toegewysde fasiliteit slegs eenmalig besoek en het gepoog om

alle gestruktureerde onderhoude op die dag van besoek aan die betrokke fasiliteit af

te handel. Die navorser/veldwerkers het nie op „n latere stadium na dieselfde fasiliteit

teruggekeer in „n poging om meer deelnemers by die studie te betrek nie, en het dus

deelnemer-vooroordeel hierdeur beperk.

120

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!