01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

asislyn-ondersoeke doen. Figuur 4.12 illustreer vervolgens watter basislyn-

ondersoeke die PV‟s met betrekking tot die bepaling van ART-gereedheid doen.

100

75

50

25

0

67

Bereken

BSA

3

VBT

52

U & E

0 0

Basislyn ondersoeke

Glukose

182

CD4 %

Borskas

X-straal

FIGUUR 4.12: Basislyn-ondersoeke om ART-gereedheid te bepaal

4

40

ARThospitaal

(n=3)

ART-

PGS/GGS

(n=25)

Soos in die geval van die vasgestelde kliniese- en sosiale kriteria, wat gebruik moet

word om pediatriese ART-gereedheid te bepaal, dui die grootste persentasie PV‟s (by

ART-verwante hospitale en ART-verwante PGS/GGS) weer eens aan dat die CD4%

meerendeels gebruik word as basislyn-ondersoek om ART-gereedheid te bepaal.

Vanuit Figuur 4.12 kan daar verder afgelei word dat die ondersoeke (wat hoofsaaklik

die neem van bloedmonsters insluit) makliker by hospitale uitgevoer kan word,

moontlik as gevolg van die beskikbaarheid van laboratoria. Wat die neem van

bloedmonsters betref, mag dit moontlik wees dat PV's huiwerig is om by kinders

bloed te trek en daarom versuim om hierdie taak uit te voer. Indien dit die geval is,

kan dit die noodsaaklikheid van opleiding aan hierdie PV's beklemtoon.

4.4.3 Voorsiening van middelgereedheidsopleiding ten einde

medikamentnakoming te bevorder

Die belang van ART-middelnakoming is krities. Middelafvalligheid kan tot ernstige

middelweerstandigheid lei. Alhoewel PV‟s nie pediatriese ART voorskryf nie, behoort

hulle ten minste middelgereedheidsopleiding te kan gee. Volgens Figuur 4.9 het die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!