01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

fasiliteit af te handel en om nie op „n latere stadium na die fasiliteit terug te keer in

„n poging om meer deelnemers by die studie te betrek nie.

1.12 ETIESE VRAAGSTUKKE

Etiek is „n stelsel van morele waardes wat gemoeid is met die mate waaraan

navorsingsmetodes aan professionele, wettige en sosiale verpligtinge teenoor die

deelnemers van die studie voldoen (Polit & Beck, 2004:717). Een van die mees

fundamentele beginsels in navorsing is dié van weldadigheid (Polit & Beck,

2006:87). Dit impliseer dat „n persoon die reg tot beskerming teen leed en ongerief

(fisiek, emosioneel, sosiaal of finansieel) het. Aangesien die vraelyste vrae bevat

wat sommige persone as sensitief mag beskou, sal hierdie reg onder andere

beskerm word deurdat onderhoude in „n private opset sal geskied.

Daar word van navorsers verwag om ingeligte toestemming van deelnemers te

bekom voordat hulle aan die studie deelneem. In „n navorsingskonteks beteken

ingeligte toestemming dat „n deelnemer vrywillig tot deelname instem nadat die

navorser aan die persoon voldoende inligting ten opsigte van moontlike voor- en

nadele van deelname gegee het (Polit & Beck, 2004:720). Deelnemers sal vooraf

ingelig word wat die studie behels en verseker dat geen inligting teen hulle gebruik

sal word nie. Dit beskerm hul reg teen uitbuiting. Deelnemers het ook die reg tot

selfbeskikking en sal nie gemanipuleer word om in te stem tot deelname nie. Dit

beteken ook dat deelnemers die reg het om vrae te vra, mag weier om inligting te

verskaf, of van die studie te onttrek sonder enige straf (Polit & Beck, 2006:89). Die

navorser onderneem om, indien moontlik, die studieresultate na afloop van die

studie aan deelnemers bekend te maak.

Die navorser van hierdie studie sal poog om die inligting in „n taal wat die

deelnemer die beste verstaan, te verskaf of van „n tolk gebruik maak indien nodig

(Burns & Grove, 2009:201). Die name van diegene met wie onderhoude gevoer

gaan word, word nie vereis nie. Behalwe dat die genoemde etiese beginsels in ag

geneem sal word tydens die studie, sal toestemming om navorsing in publieke

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!