01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vraelyste gebruik ten einde numeriese data, wat deur middel van statistiese metodes

ge-analiseer kan word, te genereer (Burns & Grove, 2009:404; Polit & Beck,

2004:16). Hierteenoor word eksperimentele ontwerpe normaalweg toegepas om

hipoteses te toets en om die oorsaak van verskynsels vas te stel. Hierdie ontwerp

verskil daarin van die nie-eksperimentele ontwerp dat die navorser die onafhanklike

veranderlike(s) manipuleer en meet, waarna die resultaat wat hierdie proses op

afhanklike veranderlike(s) het, geobserveer word (Brink, 2006:92).

Een van die voordele van kwantitatiewe studies is dat navorsers, wat sodanige

studies onderneem, sover as moontlik onbetrokke en objektief bly. Gevolglik word

resultate nie deur die navorser(s) se eie waardes en persoonlike oorweginge

beïnvloed nie (Burns & Grove, 2009:33). Wanneer kwantitatiewe studies in natuurlike

situasies uitgevoer word, bestaan die nadeel dat daar soms min beheer oor eksterne

faktore uitgevoer kan word (Burns & Grove, 2009:35). Indien die navorser nie daarin

slaag om beheer oor die studie-situasie uit te oefen nie, kan dit die geldigheid van

resultate verlaag (Burns & Grove, 2009:221). Tydens die verloop van data-

versameling was daar enkele onvoorsiene gebeurtenisse, wat die aantal

gestruktureerde onderhoude wat gevoer was beïnvloed het, maar aangesien die

navorser steeds daarin kon slaag om 'n verteenwoordigende aantal onderhoude te

voer, het dit nie 'n nadelige invloed op die geloofwaardigheid van die resultate

teweeggebring nie.

3.2.2 Beskrywende studies

Beskrywende navorsing is „n voorbeeld van „n nie-eksperimentele kwantitatiewe

ontwerp en word onderneem wanneer die navorser „n akkurate beskrywing van die

karaktereienskappe van persone, situasies of groepe, soos wat dit alledaags

voorkom, wil weergee (Sousa et al., 2007:503; Brink, 2006:102; Polit & Beck,

2004:742). Volgens Burns en Grove (2009:237) word hierdie soort navorsing onder

andere in verpleegkunde gebruik om probleme of struikelblokke in die huidige praktyk

te identifiseer. Soos in baie ander aspekte van verpleging, is dit nodig om eers „n

duidelike beeld van die fenomeen te bekom, voordat die oorsaak daarvan ondersoek

85

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!