01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gebruik word om die hoofstudie te ondersteun nie, maar om vrae wat onduidelik of

onsamehangend in die vraelys voorkom, reg te stel. Die tydsduur („n beplande 15

tot 20 minute) van die onderhoude sal ook tydens die loodsondersoek bepaal word

sodat aanpassings gemaak kan word indien daar bevind word dat die onderhoude

te lank neem om te voltooi. Uiteindelik sal die algehele uitvoerbaarheid van die

studie deur die loodsondersoek bepaal word (De Vos et al., 2005:208).

Voor aanvang van die loodsondersoek sal die navorser vyf veldwerkers oplei. Die

navorser beplan om die opleiding deur middel van ten minste drie opleidingsessies

aan te bied. Twee van die sessies sal gebruik word om aan veldwerkers die

geleentheid te gee om vertroud te raak met die doel van die studie, die inhoud van

die vraelyste, asook die onderhoudvoeringstegnieke, terwyl „n opvolgsessie na

afloop van die loodsondersoek gehou sal word. Die opleidingsessies sal onder

toesig van die navorser geskied. Die navorser sal poog om PV‟s met „n agtergrond

in kinderverpleegkunde en wat verkieslik Afrikaans- en Engels-magtig is, vir

veldwerk te selekteer.

Na afloop van die eerste twee opleidingsessies sal die navorser en veldwerkers

ten minste een van elke soort gesondheidsorgfasiliteit, wat by die studie ingesluit

is, besoek. Die fasiliteite wat besoek gaan word sal nie steekproeffasiliteite insluit

nie. By die fasiliteit sal elke veldwerker geleentheid gegun word om „n

gestruktureerde onderhoud met „n PV te voer. Terwyl een veldwerker „n

onderhoud voer, sal die navorser en ander veldwerkers ook teenwoordig wees en

terselfdertyd „n vraelys voltooi. Na afloop van die gestruktureerde onderhoud sal

die deelnemer gevra word of enige van die vrae onduidelik was en of daar

voorstelle is om dit te verander/verbeter. Die tydsduur van elke gestruktureerde

onderhoud sal ook aangeteken word. Na afloop van besoeke aan die fasiliteite sal

die vraelyste, wat deur die veldwerkers voltooi was, tydens die derde

opleidingsessie met mekaar vergelyk word sodat diskripansies en onduidelikhede

uitgeklaar kan word.

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!