01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die MIV/VIGS-pandemie het egter die aanvanklike uitleg van die program begin

kompliseer. Die meeste MIV-positiewe kinders wat klinieke besoek presenteer met

toestande wat normaalweg deur die IMCI-strategie aangespreek word, naamlik

akute respiratoriese infeksies, diarree, malaria, anemie, onder/wanvoeding,

masels en oorinfeksies. Dit het meegebring dat IMCI-riglyne hersien moes word

en die WGO het in 2000 „n MIV-komponent by die bestaande IMCI-riglyne

ingesluit. Dit het onder andere ook die behandeling van toestande soos orale

sproei, voorligting ten opsigte van kotrimoksasool profilakse en voedingsadvies

ingesluit. Deur die gebruik van IMCI-riglyne kan primêre gesondheidsorgwerkers

nou ook „n aantal MIV-simptomatiese kinders identifiseer en vir diagnosering en

moontlike ART verwys. Sodoende dien die IMCI-strategie as nog „n belangrike

punt van toetrede tot die behandeling van kinders met MIV en kan substansiële

bydraes ten opsigte van verbeterde pediatriese MIV-behandeling en ART-uitrol

aan die publieke sektor gelewer word (Qazi & Muhe, 2005:11).

Die behandelingskomponente, soos deur die IMCI-strategie rakende MIV-bloot-

gestelde/-positiewe kinders voorgeskryf word, word vervolgens met betrekking tot

die hantering van die een week tot twee maande oue baba, en daarna met

betrekking tot die hantering van die twee maande tot vyfjarige kind, bespreek.

2.4.2.4.1 Hantering van die een week tot twee maande oue baba

ten opsigte van MIV

Die IMCI-riglyne is nie spesifiek oor die hantering van MIV-blootgestelde/-

positiewe babas tussen die ouderdom van een week en twee maande nie.

Volgens die IMCI-riglyne word daar wel van gesondheidsorgwerkers, wat

gewoonlik PV's is, verwag om die moeder uit te vra oor haar MIV-status. Indien die

moeder MIV-positief is, moet sy toepaslike voedingsadvies vir haar baba ontvang.

Volgens IMCI-riglyne word die baba as „n risikogeval beskou en moet die

gesondheidsorgwerker verseker dat die moeder en die baba gereeld opgevolg

word (SA. DvG, 2007d:30).

64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!