01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

TABEL 3.2: Aantal en soort gesondheidsorgfasiliteite in die Vrystaat as

VRYSTAAT PROVINSIE

teikenpopulasie geïdentifiseer

Distrik

Tersiêre

hospitaal

Streeks-

hospitale

96

TIPE FASILITEIT

Distriks-

hospitale

Gemeenskaps-

gesondheidsorg-

sentra

(GGS)

Gevestigde

Primêre

Gesondheidsorg-

klinieke

Motheo 1 1 4 3 59

Xhariep 0 0 4 3 14

Lejweleputswa 0 1 5 3 44

Fezile Dabi 0 1 4 5 46

Thabo

Mofutsanyana

(PGS)

0 2 8 1 67

TOTAAL: 1 5 25 15 230

Die totale aantal publieke gesondheidsorgfasiliteite in die Vrystaatprovinsie was met

behulp van die Vrystaatse DvG verkry (VS. DvG, 2008: Intyds). Volgens Tabel 3.2

was die soort en totale aantal gesondheidsorgfasiliteite in die Vrystaat as volg:

een tersiêre hospitaal waar kindersale, die pediatriekliniek, die voorge

boortesaal, die kraamsaal en die nageboortesaal teikenareas was;

vyf streekshospitale waar kindersale, pediatrieklinieke, voorgeboortesale,

kraamsale, nageboortesale en ART-verwante fasiliteite teikenareas was;

vyf-en-twintig distrikshospitale waar kindersale, pediatrieklinieke, voorge

boortesale, kraamsale, nageboortesale en ART-verwante fasiliteite teikenareas

was;

vyftien gemeenskapsgesondheidsorgsentra waar primêre gesondheid

sorgklinieke, obstetriese dienste en ART-verwante fasiliteite teikenareas

was; en

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!