01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

inagneming van die feit dat daar 92 fasiliteite was wat besoek moes word, sowel as

die tyd wat dit sou neem om die gestruktureerde onderhoude te voer, het die

navorser besluit om die veldwerkers in twee spanne te verdeel sodat soveel as

moontlik fasilteite in die beskikbare tydperk besoek kon word. Na gelang van die

beraamde tyd wat dit sou neem om die afstande tussen verskillende dorpe af te lê en

die feit dat daar soms meer as een steekproeffasiliteit per dorp voorgekom het, het

die navorser beplan dat elke span dagreise sou onderneem. Die navorser het beraam

dat ten minste twee tot drie dorpe, wat so naby as moontlik aan mekaar geleë is, op

een dag bereik kon word. Die navorser het verder gepoog om die dagreise in oorleg

met beskikbare fondse te beplan. Daar is soms van veldwerkers verwag om op „n

dorp te oornag en dit was nodig om die kostes hiervoor ook in berekening te bring.

Nadat die roetes na die onderskeie steekproeffasiliteite beplan is, het die navorser

telefonies met die hoofde of waarnemende hoofde van die betrokke fasiliteite in

verbinding getree en die navorsing aan hulle verduidelik. Dokumentasie wat

(a) klaring by die Universiteit se Etiekkomitee, (b) toestemming van die Vrystaatse

DvG, en (c) 'n dekbrief wat die doel van die studie en rol van die deelnemers

verduidelik het, is per elektroniese pos of faks aan hulle gestuur (kyk Bylae B, C & F).

Die voorgestelde datums van die besoek is verstrek. Die navorser het onderneem om

„n fasiliteit vroegtydig in kennis te stel indien daar nie by die voorgenome

besoekdatum gehou kon word nie. Geen een van die persone met wie die navorser in

verbinding was, het die navorsingspan se besoek aan „n betrokke fasiliteit geweier

nie.

Met aankoms by „n fasiliteit het die navorser/veldwerkers bepaal met watter PV‟s „n

gestruktureerde onderhoud gevoer sou word. By die hospitale was kindersale,

pediatrieklinieke, kraam- en nageboortesale, teikenareas vir data-insameling. Die

navorser/veldwerkers het gepoog om met een PV by elk van bogenoemde afdelings

„n gestruktureerde onderhoud te voer. Ten einde te bepaal met wie die

gestruktureerde onderhoud gevoer sou word, het die navorser/veldwerker van

gerieflikheidstrekking gebruik gemaak (Burns & Grove 2009:353, 354). Die name van

alle PV‟s wat op die dag van besoek in saal/kliniek aan diens was, is in „n hoed

gegooi en een getrek. Indien die geïdentifiseerde PV ingewillig het om aan die studie

deel te neem, het die persoon die dekbrief (kyk Bylae D) wat die doel van die

111

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!