01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

word in ag geneem dat professionele verpleegkundiges en geneeshere kinders na

fasiliteite, waar hulle die diens wat hulle benodig, gaan verwys. Enersyds omdat

die primêre fasiliteit nie in staat is om sodanige diens te lewer nie, en andersyds

omdat die kind terugverwys word na die fasiliteit vanwaar hy/sy oorspronklik

verwys is.

1.5 NAVORSINGSONTWERP

„n Navorsingsontwerp is die bloudruk van „n studie en word deur die navorser

gebruik in „n poging om maksimum beheer oor faktore, wat die verwagte uitkoms

van die studie kan beïnvloed, uit te oefen. Die navorsingsontwerp word gewoonlik

gekies na aanleiding van die doel van „n studie (Burns & Grove, 2009:218).

Die navorser het besluit om „n kwantitatiewe, beskrywende navorsingsontwerp vir

die studie te gebruik. Met kwantitatiewe navorsing versamel navorsers

hoofsaaklik numeriese data en is geïnteresseerd in die verhouding tussen

afhanklike- en onafhanklike veranderlikes. Meting kan deur die gebruik van terme

soos byvoorbeeld “meer as, minder as”, uitgedruk word (Polit & Beck, 2006:38).

Die beskrywende ontwerp word onder andere in verpleegkunde gebruik om

probleme of struikelblokke in die huidige praktyk te identifiseer (Burns & Grove,

2009:237). Dit sluit goed aan by die doel van die studie waar die navorser beplan

om huidige dienslewering aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in die Vrystaat

te ondersoek en te beskryf. Met die gebruik van „n beskrywende ontwerp word

meer as een veranderlike ondersoek, maar daar vind geen manipulering van

hierdie veranderlikes plaas nie. Die veranderlikes hou ook nie noodwendig met

mekaar verband of beïnvloed mekaar nie (Polit & Beck, 2004:192). Omdat die

navorser nie die ervaringe of houdings van die persone wat gesondheidsorgdiens

lewer wil ondersoek nie, kan „n kwalitatiewe navorsingsontwerp nie vir hierdie

studie aangewend word nie (Burns & Grove, 2009:43).

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!