01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.1 INLEIDING

HOOFSTUK 1

INLEIDING TOT DIE STUDIE

„n Onlangse beraming van die totale aantal persone wat met die menslike

immuniteitsgebreksvirus (MIV) geïnfekteerd is, het aangedui dat daar in 2007

ongeveer 33.2 miljoen MIV-positiewe persone wêreldwyd was. Ongeveer 2.5

miljoen van hierdie getal was kinders onder die ouderdom van 15 jaar

(UNAIDS/WHO, 2007:1).

Na beraming woon 35% van alle MIV-geïnfekteerde persone in Suidelike Afrika.

Ongeveer een derde (32%) van alle nuwe MIV-infeksies, asook vigsverwante

sterftes, het gedurende 2007 in hierdie streek voorgekom (UNAIDS/WHO,

2007:15). Dit is verder bekend dat Suid-Afrika tans die land met die grootste getal

MIV-infeksies ter wêreld is en gaan gevolglik steeds die swaarste onder die

pandemie gebuk. Teen die middel van 2006 was bykans 5.4 miljoen van Suid-

Afrika se bevolking MIV-positief van wie 294 000 kinders jonger as 14 jaar was

(UNAIDS/WHO, 2006: Intyds).

Mortaliteitsyfers van kinders onder vyf jaar word as „n fundamentele aanwyser van

„n land se kindergesondheid beskou. Die oorsake van hierdie sterftes gee

aanleiding tot die implementering van praktyke wat kindergesondheid kan

bevorder (Bradshaw, Bourne & Nannan, 2003: Intyds). In 1990 was die onder-

vyfjarige mortaliteitsyfer ongeveer 65 per 1 000 lewende geboortes. Ten spyte van

die implementering van etlike gesondheidsorgprogramme en

behandelingstrategieë met betrekking tot kindergesondheid, was die onder-

vyfjarige sterftesyfer teen 2006 steeds hoog met „n beraamde 75 per 1 000

lewende geboortes (Giese, 2009:15). Hierbenewens word daar beraam dat hierdie

sterftesyfer jaarliks met 1.6% toeneem (Michaels & Eley, 2007:135).

1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!