01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

us ten opsigte van die deurlopende voorligting wat aan persone met MIV/VIGS

gegee moet word (SA. DvG, 2001a:18, 42-46, 60).

Aangesien hierdie kursus min inhoud oor die hantering van pediatriese MIV bevat,

mag opleiding in hierdie program alleen, 'n PV wat met kinders werk, dalk nie

voldoende toerus aangaande belangrike komponente in die hantering van die

toestand nie. Die voordeel van opleiding in die kursus berus op die deeglike hantering

van voorligting met betrekking tot MIV.

Die sukses van voorligting aan persone met MIV hang egter af van die kundigheid

waarmee voorligters volledige inligting oordra. So kan deeglike voorligting aan

primêre versorgers bewustheid van 'n belangrike komponent, soos die voorkoming

van vertikale MIV-oordrag, versterk. Verder kan leiding met betrekking tot die beste

voedingskeuse vir MIV-blootgestelde/-positiewe babas tot 'n verlaging in die

mortaliteitsyfers van hierdie groep lei. Veilige voedingspraktyke kan uiteindelik ook 'n

positiewe impak op die res van die gemeenskap hê (Chopra et al., 2005:357, 361).

Laasgenoemde skrywers argumenteer verder dat onvolledige of swak voorligting

egter tot sterftes kan lei as gevolg van diarree en ander infeksies, en dat die

gewoonte om onveilige voedingspraktyke toe te pas, deur die gemeenskap

aangeneem en versprei word.

Vrywillige berading en toetsting vir MIV word as een van die belangrikste aanvullende

komponente van die PMTCT-program beskou (Chopra et al., 2005:357). By fasiliteite

waar die PMTCT-program geïmplementeer word, is dit dus noodsaaklik dat hierdie

komponent effektief toegepas sal word. Chopra et al. (2005:361) het in 'n studie oor

die kwaliteit van voorligting bevind dat PV‟s wat die PMTCT-program aan moeders

oor babavoeding implementeer, se voorligting deurgaans suboptimaal was. Hul

aanbeveling was dat verpleegpersoneel opleiding met betrekking tot bogenoemde

leemte sou ontvang, aangesien die moeders normaalweg meer kontak met die

verpleegpersoneel as met die MIV-voorligters het.

Figuur 4.2 illustreer dat 40% PV‟s by hospitale en slegs 66% PV‟s by PGS/GGS

opleiding in vrywillige berading en toetsing ontvang het. Die implikasie is dat persone

141

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!