01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.2.6 Deelnemervooroordeel

Die netjiese voorkoms van 'n onderhoudvoerder laat deelnemers gewoonlik

gemakliker tydens onderhoude voel (Burns & Grove, 2009:404; Babbie & Mouton,

2001:251;). Daarom het die navorser die veldwerkers aangeraai om hul uniforms

tydens veldwerk te dra. Hierdie professionele drag het 'n neutrale posisie van die

onderhoudvoerder ten doel gehad. Die deelnemer se belewenis van die

onderhoudvoerder se beeld kon egter dié van intimidasie, asook vrees om die

"verkeerde" antwoorde te gee, gewees het. Dit kon 'n invloed gehad het op die

eerlikheid waarmee PV's vrae beantwoord het.

5.3 WAARDE VAN DIE STUDIE

Die navorser kon wel deur middel van die tegnieke wat in die studie aangewend is,

die doel van die studie bereik en 'n beskrywing gee van dienslewering aan MIV-

blootgestelde/-positiewe kinders wat van publieke gesondheidsorgfasiliteite in die

Vrystaat gebruik maak. Een van die prioriteite van die DvG is om MIV-geaffekteerde

kinders en hul versorgers te ondersteun, en hulle het reeds verskeie stappe geneem

om dienslewering aan hierdie persone te verbeter. Die resultate wat deur hierdie

studie bekom is, kan moontlik tot hierdie proses bydra.

Die bekendmaking van studieresultate kan voorts daartoe bydra dat die Vrystaatse

DvG dienslewering aan MIV-geaffekteerde kinders uitbrei deur die samestelling van

effektiewe opleidingsprogramme wat PV's, wat gesondheidsorg aan kinders lewer,

teiken. Hierdie intervensie kan tot voordeel van die kinders strek.

Navorsingsbevindinge en aanbevelings kan verder daartoe lei dat opvolgstudies die

kwessie van gefragmenteerde dienslewering en ontoereikende opleiding aan PV's,

wat 'n diens aan kinders lewer, as prioriteite vir diensverbetering insluit. Die waarde

wat die studie vir PV's inhou, is dat die studieresultate moontlik as 'n motivering vir

bykomende opleiding kan dien. Opleiding hou nie net voordele vir die PV's in nie,

maar ook vir die Vrystaatse publieke gesondheidsorgsektor, die gemeenskap, en

veral die kinders wat deur vaardige personeel versorg sal word.

199

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!