01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

toediening van ART aan kinders, moet daar gewaak word dat daar nie van PV's

verwag word om take uit te voer waarvoor hulle nie deeglik opgelei is nie. Die

afwesigheid van geneeshere by baie van die PGS-klinieke vereis dus die opleiding

van die PV's wat daar diens lewer (Michaels et al., 2006:64).

Uit bevindinge in hierdie studie, ten opsigte van dienslewering, lei die navorser af dat

daar ten spyte van die feit dat slegs 34% PV's opleiding as 'n noodsaaklike faktor vir

diensverbetering beskou, daar meer aandag gegee kan word aan die opleiding van

PV's wat 'n diens aan kinders lewer.

Integrasie van dienste

'n Klein persentasie, naamlik 27% PV's, beskou die integrasie van dienste as 'n

noodsaaklikheid vir verbeterde dienslewering. Verder was daar slegs 11 PV's (7%)

wat aangedui het dat daar geen verbetering ten opsigte van huidige dienslewering

nodig is nie. Dit blyk dus dat slegs 7% PV's heeltemal tevrede is met die manier

waarop daar 'n diens aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders gelewer word. Die

navorser kom tot die gevolgtrekking dat die meeste ander PV's die huidige

dienslewering aan hierdie groep kinders nog nie as optimaal beskou nie, en/of

onseker is watter faktore tot diensverbetering sal bydra.

In hierdie hoofstuk het die navorser gepoog om die navorsingsbevindinge so akkuraat

as moontlik weer te gee. Enige foute in hierdie verband is insidenteel en nie bedoeld

nie. In die laaste hoofstuk van die studie bespreek die navorser tekortkominge met

betrekking tot die studie, en maak aanbevelings na aanleiding van die studieresultate.

189

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!