01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Simptomatiese MIV word vermoed

Tabel 2.1 illustreer dat indien MIV-infeksie op grond van drie of meer kenmerke

vermoed word, naamlik: pneumonie, afskeiding uit die ore, gewigs-

verlies/ondergewig, aanhoudende diarree, vergrote limfkliere, orale sproei en

hepatomegalie, sal die PV voorstel dat die kind en die moeder vir MIV getoets moet

word indien hul MIV-status onbekend is. Hierna ontvang die kind profi-laktiese

kotrimoksasool en behandeling vir orale sproei indien nodig. Kinders wat met

pneumonie gediagnoseer is, ontvang amoksasillien. Die moeder ontvang voorligting

ten opsigte van haar eie gesondheid en moontlike MIV. „n Afspraak word vir die kind

gemaak om ná twee weke by die kliniek opgevolg te word (SA. DvG, 2007d:7B).

Simptomaties, maar MIV onwaarskynlik

Indien „n kind op grond van die teenwoordigheid van twee of minder van die reeds

genoemde kenmerke as simptomaties, maar met onwaarskynlike MIV geklassifiseer

word, ontvang die moeder voorligting ten opsigte van haar eie gesondheid en word „n

MIV-toets aangebied (kyk Tabel 2.1). In gevalle waar die moeder of die kind wel „n

MIV-toets gehad het, word die kind op grond van die mees onlangse toets-resultaat

as MIV-positief, moontlik MI-geïnfekteerd (kind was blootgestel aan MIV) of MIV-

negatief, geklassifiseer en daarvolgens behandel (SA. DvG, 2007d:7B).

MIV-positief

In die geval waar 'n moeder of haar kind 'n positiewe MIV-toets gehad het, word 'n

klassifikasie na aanleiding van die soort toets, asook wanneer die toets gedoen is,

gemaak. Indien die kind 'n positiewe PCR-toets na die ouderdom van ses weke óf 'n

positiewe ELISA-toets na die ouderdom van 18 maande gehad het, word hy/sy as

MIV-positief geklassifiseer. Hierdie kind moet profilaktiese kotrimoksasool ontvang.

Die moeder se status word bepaal en sy word vir ART-basislynberaming verwys

indien aangedui. Sy ontvang ook voldoende voorligting en 'n opvolg-

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!