01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

twee-honderd-en-dertig gevestigde primêre gesondheidsorgklinieke

waarvan PGS-klinieke, wat as ART-verwante fasiliteite beskou word, ingesluit

was.

In gevalle waar die teikenpopulasie te groot is om direk te bestudeer, selekteer

navorsers „n steekproef (Maree: 2007:5). In hierdie studie was dit onmoontlik om die

hele teikenpopulasie in te sluit en daarom het die navorser voortgegaan met die

seleksie van „n steekproef.

3.6 STEEKPROEF EN STEEKPROEFTREKKING

„n Steekproef is „n bepaalde aantal individue/objekte wat op „n spesifieke wyse vanuit

die teikenpopulasie geselekteer word en behoort die teikenpopulasie op so „n wyse te

verteenwoordig dat betekenisvolle resultate verkry sal word (Burns & Grove,

2009:721; Polit & Beck, 2004:291; Babbie & Mouton, 2001:100). Vir die doeleindes

van hierdie studie was die steekproef deur die verskeie soorte publieke gesondheid-

sorgfasiliteite (kyk Tabel 3.2) verteenwoordig. Ten einde „n verteenwoordigende

aantal steekproeffasiliteite vanuit die teikenpopulasie te selekteer, het die navorser

van steekproeftrekking gebruik gemaak. Steekproeftrekking verwys na die proses wat

gebruik word om „n gedeelte van die totale teikenpopulasie te selekteer wanneer dit

onmoontlik is om die hele populasie te ondersoek (Maree, 2007:5).

Die steekproefraamwerk van hierdie studie word vervolgens in Tabel 3.3 aangedui.

Die metode waarvolgens fasiliteite vanuit die teikenpopulasie geselekteer is, word

weergegee. Elke soort en totale aantal fasiliteite word per distrik gerangskik met die

steekproeftotaal en metode van steekproeftrekking (steekproefplan) daarlangsaan.

Die totale aantal steekproeffasiliteite was 92 en word onderaan Tabel 3.3 aangedui.

97

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!