01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tegnieke van onderhoudvoering;

die belang van deeglike kennis en begrip van die vraelysinhoud;

akkurate dokumentering van response; en

etiese beginsels in navorsing.

Die doel van die opleiding het verder gedien dat die veldwerkers deeglike kennis van

die projek, en doelwitte daarvan, sal hê (De Vos et al., 2005:287). Die aspekte wat

tydens die eerste twee opleidingsessies met die veldwerkers bespreek is, word

vervolgens bespreek.

3.7.1.1 Tegnieke van onderhoudvoering

As gevolg van die interaktiewe aard van onderhoudvoering is deeglike opleiding ten

opsigte van die tegnieke, wat tydens die onderhoud gebruik moet word, onontbeerlik.

Die rede hiervoor is dat onbevoegde implementering van onderhoudtegnieke tot

onakkurate en gevolglik onbruikbare data kan lei (De Vos et al., 2005:287).

In „n poging om te verseker dat die teenwoordigheid van die onderhoudvoerder nie

die deelnemer se interpretasie van die vraag of die antwoord sal beïnvloed nie, stel

Babbie en Mouton (2001:251) voor dat die karaktereienskappe van die onderhoud-

voerder soveel as moontlik met dié van die deelnemer sal ooreenstem. Volgens die

skrywers is kenmerke wat hiertoe kan bydra onder andere die onderhoudvoerder se

vermoë om die deelnemer se huistaal te kan praat, en dat daar sekere etniese

ooreenkomste tussen onderhoudvoerder en deelnemer sal wees. Aangesien hierdie

studie in „n multikulturele konteks uitgevoer is, het die navorser gepoog om

veldwerkers, wat bogenoemde kenmerke besit, te kies. Al vyf die gekose veldwerkers

was Suid-Sotho en Engels magtig. Twee van die vyf was ook Afrikaans magtig terwyl

die navorser Engels en Afrikaans magtig is. Hierbenewens was die vraelyste in

Engels en Afrikaans beskikbaar en het daartoe bygedra dat onderhoude in „n taal,

wat vir die deelnemer gemaklik sou wees, gevoer kon word. Die veldwerkers was

104

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!