01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

(2004:18, 44), noodsaaklik dat gesondheidsdienste aan MIV-positiewe kinders,

dieselfde funksies as enige ander diens, wat versorging aan kinders met chroniese

siektetoestande bied, sal hê.

Die unieke gesondheidsorgbehoeftes van MIV-blootgestelde/-positiewe kinders

regverdig dalk „n meer omvattende gesondheidsorgbenadering as die implemen-

tering van verskeie vertikale gesondheidsorgprogramme. Verskeie navorsers is

van mening dat omvattende sorg groter voordele vir MIV-positiewe kinders inhou,

aangesien MIV nie slegs as siekte aangespreek sal word nie, maar ook gerig sal

wees op die algehele verbetering van hierdie kinders se lewenskwaliteit (Remien,

Berkman, Myer, Bastos, Kagee & El-Sadr, 2008: Intyds).

Te midde van die transformasieproses, wat 'n herorganisering in die samestelling

van die Suid-Afrikaanse gesondheidsorgsisteem teweeg gebring het, was die

regering genoodsaak om ook aan die toenemende eise wat MIV/VIGS op

gesondheidsorgdienste begin stel het, aandag te gee. Gevolglik het die Suid-

Afrikaanse DvG met betrekking tot die hantering van MIV/VIGS, verskeie rigting-

gewende beleidsdokumente die lig laat sien. Die drie belangrikste dokumente wat

op hierdie studie betrekking het, word vervolgens kortliks bespreek.

2.4.1 Dokumentasie wat met die behandeling van

MIV/-blootgestelde/-positiewe kinders in Suid-Afrika

verband hou

Die drie dokumente wat met betrekking tot dienslewering aan MIV-blootgestelde/-

positiewe kinders verband hou sluit in:

Operational Plan for Comprehensive HIV and AIDS Care, Management

and Treatment for South Africa;

HIV & AIDS and STI Strategic Plan for South Africa 2007-2011; en

Departementele riglyne vir die behandeling van MIV-geïnfekteerde

kinders.

Dit is die Suid-Afrikaanse DvG se doelwit dat die riglyne wat in hierdie dokumente

vervat is, by bestaande gesondheidsorgfasiliteite geïmplementeer sal word, in „n

poging om die impak wat MIV/VIGS op die bevolking en sy kinders het, te verlig.

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!