01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PMTCT-opleiding word aan vroedvroue in hospitale en aan diegene in PGS-klinieke,

wat met voorgeboorte dienste aan swanger moeders en die verlossing van babas

gemoeid is, gebied. PV‟s wat by die lewering van primêre gesondheidsorg aan

kinders betrokke is, word egter ook geleentheid gegun om die opleiding te ontvang

(Reid, 2009:65). Die kursus, wat vyf dae duur, word in al vyf die Vrystaatse distrikte,

hoofsaaklik deur PMTCT-distrikskoördineerders, aangebied. Die inhoud van die

kursus sluit basiese kennis van MIV/VIGS, vaardighede met betrekking tot voorligting,

versorging van moeders, ART vir moeders en veilige voedingspraktyke vir babas, in

(SA. DvG, [n.d.-a]).

Volgens Figuur 4.2 het 76% PV‟s by PGS/GGS aangedui dat hulle reeds opleiding in

die program gehad het, terwyl slegs 40% PV‟s by hospitale hierin opgelei is. Weens

die feit dat gesondheidsorgpersoneel aangemoedig word om van elke geleentheid

gebruik te maak om MIV-blootgestelde/-positiewe kinders so vroeg as moontlik te

identifiseer, is dit wenslik dat groter persentasies PV‟s by beide kategorieë opleiding

in die PMTCT-program, wat 'n sleutelprogram met betrekking tot die voorkoming van

pediatriese MIV is, sal ontvang (Eley in Kibel et al., 2007:332).

Vrywillige berading en toetsing

Die teikengroepe van hierdie 10-dag 'Voluntary Councelling and Testing - HIV/AIDS

Training Course', wat deur die Suid-Afrikaanse DvG ontwikkel is, sluit PV's asook

ander lede van die gesondheidsorgspan, wat opleiding met betrekking tot vrywillige

berading en toetsing benodig, in. Die kursus bestaan uit 33 modules waarvan een

aan pediatriese MIV gewy word. Hierdie enkele module hanteer onderwerpe soos die

vertikale oordrag van MIV, die hantering van kinders met VIGS, opportunistiese

infeksies, voorligting aan MIV-positiewe kinders en die voorkoming van moeder-na-

kind oordrag van MIV baie kortliks. Die interpretasie van 'n baba se MIV-

toetsresultaat word ook kortliks in die module, wat oor MIV-toetsing en diagnosering

handel, beskryf. Die primêre doel van die kursus is om gesondheidsorgwerkers toe te

140

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!