01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vertikale oordrag geassosieer (Van Dyk, 2008:43; Woods & Eley, 2008:18; Eley in

Kibel et al., 2007:330).

Die doel van die derde fase in die PMTCT-program hou verband met 'n risiko

vermindering van MIV-oordrag aan die baba tydens baring en die tydperk

onmiddellik ná verlossing (SA. DvG, 2008:18). Die aksieplanne wat ter bereiking

van hierdie doel voorgeskryf is, word vervolgens bespreek.

Bepaling van die vrou se MIV-status en toediening van antiretrovirale terapie

Indien „n vrou in die latente fase van baring verkeer, en haar MIV-status onbekend

is, moet vrywillige berading en MIV-toetsing vir haar aangebied word. Indien dit

egter bekend is dat sy MIV-positief is, is die aanbeveling dat sy „n enkeldosis

Nevirapine gedurende die eerste stadium van baring sal ontvang (SA. DvG,

2008:18, 41; Kanabus, 2006: Intyds). In gevalle waar die MIV-diagnose net voor

baring vasgestel is, of indien daar „n traumatiese verlossing was, kan die gebruik

van AZT in kombinasie met Nevirapine haar viruslading selfs verder verlaag

(Hoffmann et al., 2007: Intyds). Die pasgebore baba van hierdie moeder behoort

ook binne ses tot 72 uur na die geboorte „n dosis Nevirapine te ontvang (SA. DvG,

2008:44). Die moeder en kind behoort vir tot en met ses weke by die

gesondheidsorgfasiliteit opgevolg te word. Daarna besoek die baba „n PGS-kliniek

en ontvang behandeling volgens die riglyne wat in die IMCI-strategie vervat is (SA.

DvG, 2008:48).

Vermyding van indringende geboortepraktyke

Kunsmatige ruptuur van „n MIV-positiewe vrou se membrane behoort slegs

gedoen te word indien daar spesifieke verloskundige indikasies daarvoor is en dan

ook so laat as moontlik. Suiging van die pasgebore baba se neus en mond

behoort versigtig uitgevoer te word om beskadiging van die slymvliese, en dus

kontak met moederlike vloeistowwe en oordrag van die MI-virus, te beperk (SA.

DvG, 2008:18; Van Dyk, 2008:43, 45; Rabie et al., 2006:33).

53

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!