01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

siektes (Madhi, Saloojee & Schoub in Kibel et al., 2007:125). Die teikenpopulasie is

kinders tot en met sesjarige ouderdom. Immuniseringsdienste word by alle publieke

gesondheidsorgfasiliteite (klinieke, gemeenskapsgesondheidsorgsentra en hospitale)

aangebied (SA, DvG. 2005a:7). Gesondheidsorgwerkers is dus in die ideale posisie

om elke geleentheid/kontak met kinders te gebruik om vas te stel of hul

immuniseringskedule op datum is al dan nie.

Die EPI-program brei nie uit oor die behandeling van MIV-blootgestelde/-positiewe

kinders nie. Die enigste riglyn in hierdie verband is dat kinders met VIGS nie die

Bacille Calmette-Geurin (BCG) vaksiene moet ontvang nie, terwyl alle ander vaksiene

aan kinders wat MIV-positief is of VIGS het, gegee kan word (SA. DvG, 2005a: 56,

57).

Die immunisering van kinders met MIV hou egter etlike probleme in. As gevolg van „n

reeds onderdrukte immuunstelsel, is daar „n risiko dat die toediening van lewende

vaksiene progressiewe infeksie kan veroorsaak. Die vroeë identifisering van MIV-

geïnfekteerde babas vorder egter nog te stadig in Suid Afrika. As gevolg van die

toenemende aantal MIV-positiewe persone met TB ko-infeksie, is die aanbeveling dat

BCG aan alle babas (ten spyte van MIV-blootstelling) toegedien sal word (Madhi et al.

in Kibel et al, 2007: 131, 132).

Die moontlikheid dat „n MIV-positiewe kind TB onder lede kan hê, kan egter nie

uitgesluit word nie. Alle kinders wat vir langer as 14 tot 21 dae aanhoudend hoes,

swak gewigstoename of aanhoudende gewigsverlies toon, vir langer as sewe dae

koors van onbekende oorsaak het en kontak met „n TB-geïnfekteerde persoon gehad

het, sal vir moontlike TB beraam word en volgens riglyne hanteer word. Die

diagnosering en behandeling van MIV-positiewe kinders wat gelyktydig met TB

presenteer, is egter gekompliseerd en word vervolgens met verwysing na die

implementering van die Nasionale TB-program in die Vrystaat bespreek.

2.4.2.6 Nasionale Tuberkulose-program

Die WGO het TB in 1993 as 'n wêreldwye krisis verklaar. In Afrika word TB as een

van die leidende oorsake van sterftes beskou, met Suid-Afrika as een van die mees

69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!