01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.11 ETIESE OORWEGINGE

Die Mediese Navorsingsraad (MNR) definieer etiek as die wetenskap van die kriteria,

norme en waardes wat mense se gedrag rig. Volgens die MNR is „n doelwit van etiek

in gesondheidsorg onder andere dat die pasiënt bevoordeel sal word deur die

bevordering van gesondheid (Medical Research Council, [s.j.]:4-5). Volgens Polit en

Beck (2004:717) is navorsingsetiek „n stelsel van morele waardes wat gemoeid is met

die mate waartoe navorsingsmetodes aan professionele, wetlike en sosiale

verpligtinge teenoor die deelnemers van die studie voldoen. Etiese beginsels verskaf

aan die navorser leiding oor aanvaarbare- of onaanvaarbare gedrag tydens die

navorsingsproses (Burns & Grove, 2009:184; De Vos et al., 2005:69). Oortreding van

etiese riglyne kan verband hou met die betroubaarheid van studieresultate (Pera &

Van Tonder, 2005:148, 157).

Navorsers in die gesondheidswetenskappe is egter nie net eties verantwoordbaar ten

opsigte van hul gedrag teenoor die deelnemers nie, maar het ook die verant-

woordelikheid om data met eerlikheid en wetenskaplike integriteit in te samel en om

etiese gedrag teenoor instansies te openbaar (Pera & Van Tonder, 2005:151). Die

navorser het die drie basiese etiese beginsels wat spesifiek op gesondheids-

wetenskappe en verpleging van toepassing is, naamlik: (a) outonomie (respek vir

persone), (b) weldadigheid, en (c) regverdigheid, ten opsigte van die deelnemers,

instansie en integriteit van die navorser, in ag geneem en onder toesig van twee

ervare studieleiers uitgevoer (Burns & Grove, 2007:201; Pera & Van Tonder,

2005:32-35; Medical Research Council, [s.j.]:1).

3.11.1 Die beginsel van outonomie (respek vir persone)

Die persone wat aan navorsing deelneem word altyd as die navorser se eerste

prioriteit beskou (Pera & Van Tonder, 2005:151). Hoewel navorsers die reg het om na

waarheid te soek, kan hulle dit nie ten koste van die regte van ander individue in die

samelewing doen nie. Navorsers het „n etiese verantwoordelikheid om die basiese

menseregte van die deelnemers ten alle tye in ag te neem en te beskerm (Burns &

121

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!