01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PCR-tegniek

Die toets word sedert 2004 in Suid-Afrika as standaardprosedure vir die bepaling

van die MIV-status by kinders vanaf die ouderdom van ses weke gebruik (SA.

DvG, 2005:12). Hierdie sensitiewe en betroubare DNA-toets is veral geskik vir die

vroeë opsporing van MIV en „n positiewe resultaat kan binne 11-16 dae nadat die

individu MIV-geïnfekteerd geraak het, verkry word (SA. DvG, 2008:60; Van Dyk,

2008:88; Avert, 2007: Intyds; Rabie et al., 2006:35). Die voordeel van die toets is

dat die MI-virus direk in die bloed opgespoor kan word deur middel van vloeibare-

en/of droë (sogenaamde 'dried-blood-spot') bloedmonsters. Aangesien daar

substansiële bewyse is dat die „dried-blood-spot‟-toetse goedkoper as standaard

vloeibare PCR-toetse is, word die gebruik daarvan by fasiliteite in lae inkomste

areas aanbeveel. Die kind se bloed kan deur middel van „n hakprik op filtreer-

papier versamel word en benodig dus nie spuite, spuitnaalde of bloedbuise nie.

Die bykomende voordeel hiervan is dat personeel, wat nog nie oor vaardige

bloedtrek-tegnieke by kinders beskik nie, die makliker dried-blood-spot-toets kan

uitvoer. Verder het navorsing bevind dat die toets uiters sensitief is en kan tot so

min as een fragment van die nukleïensuur van MIV per 100 000 gasheerselle

opspoor (Van Dyk, 2008:88; Meyers et al., 2007:474; Sherman, Stevens, Jones,

Horsfield & Stevens, 2005:615).

Die PMTCT-program skryf ook die MIV-statusbepaling van kinders ouer as 18

maande voor. Die soort toets wat hiervoor gebruik word is die 'Enzyme-linked

Immunosorbant Assay' (ELISA) en word vervolgens kortliks bespreek (SA. DvG,

2008:61).

Ensiemgekoppelde MIV-antiliggaam toetsing

Die ELISA MIV-anti-liggaamtoets is „n gewilde en redelik goedkoop toets. Dit word

onder andere gebruik om MIV-blootgestelde kinders vanaf 18 maande en ouer te

toets (SA. DvG, 2005:14). Die toets het 'n sensitiwiteit van 99,6% en produseer

dus baie min vals negatiewe resultate (Van Dyk, 2008:85). Daar moet egter in

gedagte gehou word dat „n MIV-positiewe moeder se anti-liggame tot so lank as

18 maande in die baba se bloed opgespoor kan word. Daarom kan ELISA-toetse

wat vroeër as 18 maande op kinders gedoen word, vals positief wees. In hierdie

56

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!