01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

positiewe kinders (SA. DvG, 2005a: 56, 57). Volgens die opleidingsprogram word

kinders met MIV-blootstelling of –infeksie as 'n hoë risikogroep beskou. Dit is dus

noodsaaklik dat PV's ingelig sal wees oor die risiko's en kontra-indikasies ten opsigte

van die immunisering van immuunonderdrukte kinders. Onkunde mag veroorsaak dat

die immunisering van ernstige immuunonderdrukte kinders se lewens in gevaar

gestel word (Madhi et al. in Kibel et al., 2007:131). Volgens Figuur 4.3 het 78% PV‟s

by PGS/GGS aangedui dat hulle opleiding in die immuniseringsprogram gehad het,

teenoor die 40% PV‟s by hospitale.

Die doel van EPI-SA is dat daar in alle kinders se eerste lewensjaar 90% dekking van

alle vaksiene sal wees (Madhi et al. in Kibel et al., 2007:125). Opleiding met

betrekking tot immunisering sal PV's hiervan bewus maak en behoort die uitkoms van

EPI-SA se doelwit te bevorder.

TB/MIV opleiding

MIV-positiewe persone, wat nie behandeling ontvang nie, is besonder vatbaar vir

verskeie opportunistiese infeksies. Hiervan is TB is die ernstigste en mees algemene

opportunistiese infeksie (Van Dyk, 2008:62). As gevolg van die toename in die aantal

persone wat gelyktydig met MIV en TB presenteer, het die DvG die 'Integrating

Tuberculosis (TB) and Human Immune Virus (HIV) – Clinical Management for

Primary Health Care Practitioners'-opleidingsprogram ontwikkel (SA. DvG, 2006a:6).

In die Vrystaat word opleiding oor 'n tydperk van drie dae deur TB-

distrikskoördineerders in al vyf distrikte verskaf. Die kursus teiken normaalweg PV‟s

wat in PGS-klinieke werk. Die inhoud van die kursus fokus hoofsaaklik op volwasse

pasiënte, maar spreek ook die hantering van die MIV-positiewe kind aan.

Onderwerpe soos die interaksie tussen TB en MIV, die diagnosering en behandeling

van TB, MIV en seksueel oordraagbare siektes word aangebied (SA. DvG, 2006a).

Figuur 4.2 weerspieël dat slegs 20% PV‟s by hospitale en 72% PV‟s by PGS/GGS

opleiding oor die hantering van TB/MIV gehad het. PV's wat nie voldoende oor hierdie

ernstige siektekombinasie ingelig is nie, mag dalk versuim om sodanige kinders op

144

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!