01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Behalwe die drie genoemde rigtinggewende dokumente wat in die stryd teen MIV

in Suid-Afrika ontwikkel is, word daar tans ook verskeie MIV-georiënteerde

gesondheidsorgprogramme, strategieë en dienste in die publieke gesondheidsorg-

sektor van Suid-Afrika geïmplementeer. Die programme/strategieë/dienste wat op

hierdie studie betrekking het, en tans in die Vrystaat geïmplementeer word, word

vervolgens bespreek met spesifieke verwysing na die voorgestelde behandeling

van pediatriese MIV.

2.4.2 MIV-verwante kindergesondheidsorg in die Vrystaat

Volgens die Comprehensive Plan moet MIV-blootgestelde/-positiewe kinders 'n

kontinuum van sorg en ondersteuning ontvang wat alle uitdagings gedurende die

siekteverloop aanspreek. Komponente van hierdie kontinuum sluit in: voorko-

mingstrategieë, mediese sorg deur vaardige personeel, dieetkundige

advies/ondersteuning, psigososiale ondersteuning en gemeenskapsgebasseerde

dienste (SA. DvG, 2003:54). Die versorging van MIV-blootgestelde/-positiewe

kinders word hoofsaaklik deur die implementering van vertikale gesondheidsorg-

programme op die primêre sorgvlak gelewer. Vir die doel van hierdie studie

verwys 'n gesondheidsorgprogram na daardie programme/strategieë of dienste

wat 'n pediatriese komponent insluit en waardeur gesondheidsorg aan MIV-

blootgestelde/-positiewe kinders gelewer word.

Die gesondheidsorgprogramme wat 'n pediatriese MIV-komponent insluit en tans

in die Vrystaat se publieke gesondheidsorgsektor geïmplementeer word, sluit in:

Prevention of Mother-to-Child-Transmission-program (PMTCT-program),

'Voluntary Counseling and Testing' (VCT-diens), Antiretrovirale-program,

Integrated Management of Childhood Illness (IMCI-strategie), Expanded

Programme on Immunization (EPI-program) en die Nasionale TB-program. In die

Vrystaatse DvG resorteer hierdie programme onder verskeie direktorate. Slegs die

behandelingskomponente wat met betrekking tot die versorging van MIV-

blootgestelde/-positiewe kinders in die onderskeie programme vervat is, is egter

vir hierdie studie van belang, en nie die wyse waarop die programme bestuur word

nie. Daarom word slegs „n beskrywing van die program en die behandelings-

komponente wat daarin vervat is, in die volgende afdeling van die hoofstuk

uiteengesit. Die onderskeie direktorate wat vir die implementering van die

programme verantwoordelik is, sal dus nie bespreek word nie. Figuur 2.1 beeld die

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!