01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

eienskap van die meetinstrument self is nie, maar eerder die toepassing van die

meetinstrument op 'n spesifieke steekproef onder spesifieke omstandighede. Volgens

De Vos et al. (2005:163) is betroubaarheid nie gemoeid met wat gemeet word nie,

maar met hoe effektief meting plaasvind. Dit is dus vanselfsprekend dat hoe meer

betroubaar die toepassing van die meetinstrumente en observasie is, hoe meer

betroubaar is die resultate wat gelewer word (De Vos et al., 2005:163). Die strategieë

wat deur die navorser aangewend is ten einde soveel as moontlik betroubaarheid met

betrekking tot dataversameling te bekom, word in die volgende afdelings bespreek.

3.10.2.1 Voorlegging van vraelys aan vakdeskundiges

Die vraelys is aan dieselfde persone, wat betrokke was by die evaluering van die

vraelys se geldigheid, vir die evaluering van die betroubaarheid daarvan voorgelê.

Nadat die vraelyste deur die paneel vakdeskundiges bespreek en aangepas is, het

die navorser die gefinaliseerde vraelyste tydens die loodsondersoek aangewend.

Diskrepansies wat na afloop van die loodsondersoek voorgekom het, is met die twee

studieleiers bespreek. Hierna is aanpassings ten opsigte van vraagkonstruksies en

antwoordopsies op die vraelyste aangebring. Die gekorrigeerde vraelyste is weer

getoets voor daar met die hoofstudie begin is. Geen veranderinge is op enige tydstip

gedurende die hoofstudie aan die vraelyste aangebring nie.

3.10.2.2 Betroubaarheid van die veldwerkers

Om onreëlmatighede tydens gestruktureerde onderhoudvoering so veel as moontlik

uit te skakel en kennis van die vraelysinhoud te verhoog, is die veldwerkers voor die

aanvang van dataversameling deeglik opgelei (Babbie & Mouton, 2001:251). Al die

veldwerkers het die opleidingsessie op dieselfde dag bygewoon. Hierdie persone was

almal PV's met ervaring in die lewering van kindersorg. Drie van die veldwerkers het

reeds die twee-week 'Integrated Management of Childhood Illness' (IMCI-kursus)

voltooi. Elke veldwerker het ook reeds „n fundamentele kursus ten opsigte van MIV

voltooi. Al vyf veldwerkers was Suid-Sotho en Engels magtig. Behalwe Suid-Sotho en

Engels, was twee van die veldwerkers ook Afrikaans magtig. Dit het die moontlikheid

119

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!