01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Volgens Tabel 4.2 was daar 14 hospitale geselekteer en het die navorser/veld-

werkers daarin geslaag om al 14 te besoek. Daar is met 40 PV's gestruktureerde

onderhoude gevoer. Die navorser kon slegs 62 van die 78 geselekteerde PGS/GGS

fasiliteite besoek en 117 gestruktureerde onderhoude is gevoer. Vyf-en-twintig

persent van die gestruktureerde onderhoude is by hospitale en 75% daarvan by

PGS/GGS gevoer. Die rede waarom daar nie ewe veel onderhoude by hospitale as

by PGS/GGS gevoer is nie, word deur die metode waarvolgens die navorser

deelname bepaal het, verduidelik. By hospitale het die navorser pediatrieverwante

sale/klinieke in die geselekeerde fasiliteite besoek en met een PV per saal/kliniek 'n

onderhoud gevoer. Tydens besoeke aan PGS/GGS het die navorser egter gepoog

om met soveel as moontlik PV‟s, wat op die dag van besoek aan diens was,

onderhoude te voer. Die rede hiervoor is dat daar by laasgenoemde kategorie soms

verskillende dienste binne een fasiliteit gelewer word. Die navorser wou dus verseker

dat soveel as moontlik inligting by hierdie tipe fasiliteite ingesamel word en het

daarom gepoog om met meer as een PV binne die fasiliteit 'n gestruktureerde

onderhoud te voer. 'n Profiel van die PV's met wie gestruktureerde onderhoude

gevoer is, word vervolgens gegee.

4.2.1 Profiel van professionele verpleegkundiges

Verpleegkundiges is normaalweg die enigste kategorie gesondheidsorgwerkers wat

tydens alle werksure by klinieke en hospitale beskikbaar is. Die bestek van hierdie

individue se take dek aspekte soos die voorkoming van siekte, bevordering van

gesondheid, kuratiewe sorg, bestuur van dienste en voorligting aan pasiënte

(Alperstein in Zwiegenthal et al., 2009:12). Aangesien PV's normaalweg die

sleutelverskaffers van gesondheidsorg by publieke gesondheidsorgfasiliteite is, is

hulle deur die navorser geselekteer om inligting oor die soort diens, wat aan MIV-

blootgestelde/-positiewe kinders by die onderskeie fasiliteite gelewer word, te bekom.

In hierdie afdeling van die hoofstuk word 'n profiel van die PV‟s met betrekking

132

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!