01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

verskaffing van ART;

profilaktiese kotrimoksasool toediening;

behandeling van MIV/TB ko-infeksie;

monitering van medikamentnakoming; en

behandeling aan die kinders se primêre versorgers (Giese, 2009:46, 47,

48).

MIV het ook „n noemenswaardige impak op die regte van die kind. Dit is daarom

noodsaaklik dat hul regte en behoeftes deurlopend hoë prioriteit tydens alle

tussentredes ten opsigte van MIV-voorkoming, -behandeling en ondersteuning, sal

geniet. In die New Strategic Plan word kinders se regte en belange ten opsigte

van MIV-voorkoming en -behandeling hoog aangeskryf en spesifieke tussentredes

ten einde voorgestelde standaarde te bereik, word duidelik in verskeie van die

New Strategic Plan se doelwitte beskryf (SA. DvG, 2007b; Michaels & Eley,

2007:135).

Die derde dokument wat op hierdie studie betrekking het, is 'n nasionale dokument

wat die hantering van MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in Suid-Afrika rig en

word vervolgens bespreek.

2.4.1.3 Departementele riglyne vir die behandeling van MIV-

geïnfekteerde kinders

Die „Guidelines for the Management of HIV-infected Children‟ (DvG MIV-

kinderriglyne) is in 2005 deur die Suid-Afrikaanse DvG aan gesondheidsorg-

verskaffers (met die fokus op primêre vlak van sorg binne die konteks van die

distriksgesondheidsorgsisteem) bekend gestel. Die DvG MIV-kinderriglyne, dien

as maatstaf waarvolgens gesondheidsorgpersoneel MIV-blootgestelde/-positiewe

kinders moet behandel. Die 2005-uitgawe van hierdie dokument is saamgestel na

aanleiding van die doelwitte wat in die Operational Plan, asook die HIV & AIDS

and STI Strategic Plan for South Africa 2000-2005, vervat is (SA. DvG, 2005).

Aangesien die DvG MIV-kinderriglyne die meeste behandelingskomponente vir

pediatriese MIV insluit, word hierdie dokument as maatstaf vir die behandeling van

MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in die publieke sektor, as ondersteuning van

die doel van hierdie studie, beskou.

42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!