01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

100

75

50

25

0

67

Bevestig MIVstatus

59

33

Herhaalde

hospitalisasie

(meer as 2

per jaar)

66

25

Verlengde

hospitaal

opname

Kliniese kriteria

180

67 67

Stadium 3 of 4

(WGO)

Figuur 4.10: Kliniese kriteria om ART-gereedheid te bepaal

CD4 %

ARThospitaal

(n=3)

ART-

PGS/GGS

(n=27)

Die kliniese kriteria wat gebruik word om ART-gereedheid te bepaal word in Figuur

4.10 uitgebeeld. Hierdie kriteria is deur die DvG bepaal en sluit in die bevestiging van

die MIV-status, beraming van die aantal en tydperk van hospitalisering,

stadiumbepaling en bepaling van die CD4% (SA. DvG, 2005:81).

Dit blyk volgens Figuur 4.10 dat die bepaling van 'n kind se CD4% die kriterium is wat

oorwegend vir die bepaling van ART-gereedheid gebruik word, terwyl die res van die

kriteria nie in alle gevalle toegepas word nie. Ingevolge departementele riglyne is die

CD4% egter nie die enigste maatstaf wat vir die bepaling van ART-gereedheid

gebruik moet word nie. 'n Volledige beraming, wat stadiumbepaling en 'n geskiedenis

van hospitalisering insluit, moet gedoen word alvorens 'n besluit vir die inisiëring van

ART geneem kan word (SA. DvG, 2009:ii).

Figuur 4.11 illustreer die sosiale kriteria wat tesame met kliniese kriteria vir ART-

gereedheid oorweeg moet word. Hierdie kriteria is ook deur die DvG bepaal en sluit

die in beraming van diegene wat die medikasie aan die kind gaan toedien (SA. DvG,

2005:81).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!