01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

van hierdie sisteem hang egter van etlike faktore af en word vervolgens kortliks

bespreek.

2.2.1.1.4 Vereistes vir ‘n optimaal-funksionerende distriks-

gebaseerde primêre gesondheidsorgsisteem

Volgens van Rensburg en Pelser in Van Rensburg et al. (2004: 43, 147, 148) is

daar hoofsaaklik twee vereistes vir „n optimaal-funksionerende distriksgebaseerde

PGS-sisteem, naamlik:

strukturele integrasie: effektiewe desentralisasie waar die bestuur van

dienste so na as moontlik aan die laagste vlakke van versorging gebring

word; en

funksionele integrasie: geïntegreerde, omvattende dienslewering wat

fragmentasie en duplisering van dienste uitsluit en klem op toeganklik-

heid en kwaliteitsorg plaas.

Twee van die uitdagings ten opsigte van die ontwikkeling van 'n omvattende

distriksgebaseerde PGS, is die vereniging van verskillende gesagsfigure, wat

soms binne „n enkele provinsiale distrik geïsoleerd van mekaar funksioneer, asook

die integrasie van vertikale of alleenstaande gesondheidsorgprogramme. Die

ideaal is dat kliënte wat „n PGS-fasiliteit besoek, die voordeel van „n “een-stop-

diens” sal geniet. Dit sal byvoorbeeld beteken dat moeders en hul kinders tot al die

dienste wat hul tydens een besoek benodig, toegang sal hê. Met so 'n benadering

sal dit onnodig wees om kliënte heen-en-weer tussen fasiliteite vir verskillende

behoeftes te stuur en sodoende die kontinuïteit van sorg bevorder (Heunis et al.,

2003:19).

Daar moet in ag geneem word dat die distriksgebasseerde PGS-sisteem „n relatief

nuwe konsep in die Suid-Afrikaanse gesondheidsektor is. Die strewe na so „n

sisteem is die ideaal, maar die herstrukturering van die regering sedert 1994 het

die ontwikkeling daarvan vertraag (Van Rensburg & Pelser in Van Rensburg et al.,

2004:153). Volgens laasgenoemde skrywers het omvattende PGS nog nie ten

volle in die praktyk gematerialiseer nie en is volledige integrasie van bestuur en

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!