01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

100

75

50

25

0

40

PMTCT

76

40

VCT

66

23

70

Omvattende

MIV/VIGS

18

IMCI

80

EPI

Opleidingsprogram

FIGUUR 4.2: Persentasie professionele verpleegkundiges wat reeds onder

skeie opleidingsprogramme voltooi het

Voorkoming van vertikale MIV-oordrag

40

78

139

20

TB/MIV

73

23

PALSA Plus

76

48

Borsvoeding

43

PV's in

hospitaal w at

opleiding

ontvang het

(n=40)

PV's in PGS &

GGS w at

opleiding

ontvang het

(n=117)

Aangesien die inhoud van die PMTCT-program en die toepassing daarvan op pe-

diatriese MIV meer volledig in hoofstuk 2 bespreek is, word slegs enkele belangrike

aspekte met betrekking tot die PMTCT-opleidingsprogram (PMTCT Training

Programme) ter toeligting van die resultate gegee.

Die primêre doel van die PMTCT-program is die vermindering van die aantal babas

wat deur middel van vertikale oordrag MIV-geïnfekteerd raak (SA. DvG, 2008:13, 23).

Aangesien meer as 90% MIV-positiewe kinders jonger as 15 jaar die virus deur

middel van vertikale oordrag kry, word die voorkoming hiervan steeds as die mees

effektiewe en volhoubare strategie teen die pediatriese MIV-epidemie beskou (Downs

& Cooper, 2007:29; Eley in Kibel et al., 2007:329). Weens die feit dat PV‟s

hoofsaaklik vir die implementering van die program verantwoordelik is, is dit

noodsaaklik dat diegene wat in fasiliteite wat as teikenareas vir die implementering

van die program werk, deeglike kennis oor die inhoud en effektiewe toepassing van

die riglyne wat daarin vervat is, sal dra.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!