01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

geval dui „n positiewe MIV-toets aan dat die baba aan MIV-blootgestel was, maar

nie noodwendig MIV-geïnfekteerd is nie. Onder hierdie omstandighede word „n

opvolg ELISA-toets aanbeveel. Indien die moeder haar baba geborsvoed het, kan

haar anti-liggame vir ongeveer drie maande na staking van die borsvoeding in die

baba se bloed opgespoor word (Sherman et al., 2005:615). „n Positiewe resultaat

behoort dus ook in hierdie geval deur „n bevestigende ELISA-toets opgevolg te

word, maar eers ses weke nadat borsvoeding gestaak is (Van Dyk, 2008:85, 89;

SA. DvG, 2005:14).

Die ELISA-toets is ook as die „rapid‟-toets beskikbaar. Dié maklike toets kan by die

kliniek, spreekkamer of hospitaal gedoen word. Dit benodig nie „n laboratorium nie

en die uitslae is gewoonlik binne 10 tot 30 minute beskikbaar. Bykomende

voordele van hierdie toets is dat personeel nie nodig het om bloed te trek nie,

maar „n vingerprik met „n lanset is voldoende. Die toets hoef ook nie deur „n

laboratoriumtegnikus bevestig te word nie, maar kan deur opgeleide en vaardige

verpleegpersoneel gedoen word. Indien die uitslag van die „rapid‟-toets nie

bevestig kon word nie, behoort dit met „n ELISA-anti-liggaamtoets opgevolg te

word (Van Dyk, 2008:86).

Volgens die PMTCT-program moet alle MIV-blootgestelde kinders vir MIV getoets

word. Die gebruik van die 'rapid'-toets word aanbeveel indien die soort toets vir

gebruik in kinders geskik is. Verder moet alle MIV-blootgestelde kinders, wie se

virale lading nog nie voorheen bepaal is nie, se MIV status teen die ouderdom van

18 maande met die 'rapid'- of die ELISA-toets bevestig word. Daar moet ook in ag

geneem word dat geen laboratoriumtoets 100% akkuraat is nie. Indien kinders se

kliniese tekens en simptome nie met toetsrestultate ooreenstem nie, moet

ouderdoms-gepaste MIV-toetse herhaal word (SA. DvG, 2008:61).

Die volgende aksieplanne wat in fase vier deur die PMTCT-program voorgeskryf

is, hou verband met die identifisering van MIV-positiewe babas wat vir ART geskik

is, die implementering van veilige voedingspraktykte en die monitering van babas

se gewig en groeipatrone.

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!