01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die volgende aspek wat 'n nadelige invloed op onderhoudvoering kan hê, is die feit

dat deelname aan onderhoude vir die meeste mense „n onbekende ervaring is.

Gevolglik kan die persoon „n ander rol tydens die onderhoud inneem (bv. deelnemer

vooroordeel) en kan dit sy/haar respons beïnvloed. Laasgenoemde word as „n

bedreiging van geldigheid beskou (Burns & Grove, 2007:377). Die navorser het

hierdie invloed probeer uitskakel deur alle onderhoude by PV's se werksplek, waar

hulle normaalweg die rol van 'n PV inneem, te voer. Laasgenoemde intervensie bring

mee dat alle deelnemers sover as moontlik aan dieselfde omstandighede tydens die

onderhoudvoering blootgestel is (Polit & Beck, 2004:201). Wat die onderhoudvoerder

betref, kan onvoorbereidheid of onbekwaamheid ten opsige van onderhoudvoering,

tot onakkurate dataversameling lei (Burns & Grove, 2009:404). Om hierdie nadeel so

ver as moontlik te beperk, het die navorser die veldwerkers voor die aanvang van die

studie deeglik met betrekking tot die tegnieke van onderhoudvoering opgelei.

As gevolg van die gestruktureerde formaat van die vraelys wat tydens onderhoud-

voering gebruik word, kan betekenisvolle inligting verlore gaan omdat die deelnemer

nie op alle vrae kan uitbrei nie. Indien die deelnemer wel uitbrei, kan daardie data nie

later in die studie ingesluit word nie (Babbie & Mouton, 2001:250).

3.4.2 Die ontwikkeling van meetinstrumente

Die navorser het die vraelys, wat tydens die onderhoud gebruik was, in samewerking

met twee studieleiers ontwikkel. Die voor- en nadele van vraelyste, asook die

algemene beginsels ten opsigte van vraelysontwikkeling, soos wat dit in hierdie studie toegepas

is, word vervolgens bespreek.

90

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!