01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2007b:147; Luo et al., 2007:182). Volgens Daviaud en Chopra (2008:48) is daar by

verskeie publieke gesondheidsorgfasiliteite „n wanverhouding ten opsigte van

personeelkundigheid. Die skrywers argumenteer dat sommige dienste nie oor genoeg

geneeshere beskik nie en dat daar dan van PV's verwag word om funksies te verrig

waarvoor hulle nie behoorlik opgelei is nie. Dit kan die kwaliteit van dienslewering

nadelig beïnvloed.

„n Struikelblok wat die vroeë identifisering van kinders se MIV-status kan benadeel, is

die feit dat min individue vaardig is met pediatriese venepunktuur (Meyers et al.,

2007:476). Indien „n fasiliteit nie oor beskikbare tegnologie of personeelvaardigheid

ten opsigte van vroegtydige MIV-opsporing beskik nie, vertraag dit die aanvang van

nodige behandeling en het dit verskeie nadelige sosiale, ekonomiese en

gesondheidsgevolge (Sherman et al., 2005:615). Met toenemende beskikbaarheid

van die makliker „dried-blot-spot‟-metode van toetsing is laasgenoemde struikelblok

egter oorkombaar.

Die ernstige komplikasies wat met sommige ART-newe-effekte gepaardgaan, vereis

gewoonlik behandeling deur personeel wat oor pediatriese kundigheid beskik. Die

meeste van hierdie persone is gewoonlik in tersiêre- en streekshospitale werksaam

en nie in die primêre sektor nie, waar die meeste kinders behandeling ontvang. Dit

dra dus by tot die onderbenutting van kundige personeel en kan kinders aan

suboptimale behandeling blootstel (Meyers et al., 2007:478).

Uiteindelik noodsaak die gebrek aan kundigheid, met betrekking tot die behandeling

van MIV-blootgestelde/-positiewe kinders, dat personeel soms vir „n paar dae tot

weke vir opleiding gestuur moet word. Die afwesigheid van een of twee

personeellede kan „n reeds onderbemande fasiliteit verder belas en dienslewering

tydelik inkort (Meyers et al., 2007:78).

2.5.2 PMTCT-program

Die aantal kinders wat deur middel van vertikale oordrag aan MIV blootgestel word,

en gevolglik MIV behandeling benodig, kan aansienlik verminder word deur

effektiewe voorkomingsdienste wat vertikale oordrag kan verhoed. Hierdie dienste

77

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!