01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wat die PV's in primêre gesondheidsorgfasiliteite betref, blyk dit dat meer PV's

opleiding ten opsigte van vrywillige berading en toetsing vir MIV, asook

borsvoedingspraktyk benodig. Aangesien beide hierdie opleidingsprogramme nie

tydrowend is nie, behoort meer PV's geleentheid gegun te word om opleiding in

hierdie twee belangrike komponente te ondergaan.

PV's wat in hospitale en in primêre gesondheidsorgfasiliteite werk, het aangedui dat

hulle gewillig is om pediatriese ART te inisieer, indien hulle hiervoor opgelei word. Die

toename in die aantal kinders wat ART benodig, regverdig die deeglike opleiding van

die PV's wat aan hulle sorg verleen. 'n Aanbeveling is dat sodanige opleiding in

dieselfde opleidingsprogram, wat alle aspekte van gesondheidsorg aan pediatriese

MIV insluit, aangebied sal word.

Pediatriese MIV en die ART-program stel hoë eise aan PV's wat daagliks aan talle

kinders sorg verleen. Die aanstelling van meer personeel is egter nie altyd moontlik

nie. Daar kan wel gepoog word om diegene wat 'n noodsaaklike diens lewer, deeglik

op te lei en sodoende dienslewering te bevorder.

5.1.2 Organisasie

Aanbevelings met betrekking tot diensverbetering aan MIV-blootgestelde/-positiewe

kinders sluit die beskikbaarheid van dokumentasie, implementering van

behandelingsriglyne en die lewering van omvattende gesondheidsorg in.

Beskikbaarheid van dokumentasie

Wat uit die studie na vore gekom het, is dat beleidsdokumente en behandelings-

riglyne nie in alle pediatrieverwante afdelings in hospitale beskikbaar is nie. Daar

moet gepoog word om hierdie belangrike dokumentasie meer doeltreffend na hierdie

sektor te versprei en te verseker dat alle PV's in afdelings, waar MIV-blootgestelde/-

positiewe kinders versorg word, toegang tot opgedateerde dokumentasie rakende die

hantering van hierdie groep verkry.

193

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!