01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die MIV-positiewe persoon se lewenskwaliteit, en (d) vermindering van die impak

wat MIV-verwante siekte of sterftes op die gemeenskap het.

Die Comprehensive Plan, waardeur die regering in 2003 die gratis voorsiening van

ART aan MIV-positiewe volwassenes/kinders bekend gemaak het, het ook vir

ART-dienste in elke provinsiale distrik voorsiening gemaak. Die plan was egter nie

voorskriftelik ten opsigte van die spesifieke model wat vir dienslewering gevolg

moes word nie. Volgens die Suid-Afrikaanse DvG (2005:78) kan ART-dienste

slegs by ART-geakkrediteerde fasiliteite verleen word. Hierdie fasiliteite bestaan

uit primêre, sekondêre of tersiêre instansies, waar kundigheid ten opsigte van ART

aan kinders, asook voldoende ARM, voorvereistes is. Geneeshere en verpleeg-

kundiges (spesifiek ten opsigte van die hantering van MIV/VIGS) asook voorligters

en aptekers, vorm gewoonlik die kernspan wat vir dienslewering verantwoordelik is

(SA. DvG, 2003:61).

Die Vrystaatse DvG het besluit om „n selektiewe PGS-benadering ten opsigte van

ART aan MIV-positiewe individue te volg. In hierdie provinsie is die lewering van

ART „n vertikale program wat nie met ander programme in dieselfde fasiliteit

geïntegreer is nie (Heunis & Schneider, 2006:257). ART-dienste aan kinders word

gewoonlik met dié van volwassenes gekombineer, waar beide kinders en hulle

ouers/versorgers gelyktydig gekonsulteer word. Die provinsie is ook bekend vir „n

tekort aan kundige personeel, veral geneeshere. Die ART-program word gevolglik

hoofsaaklik deur verpleegkundiges bedryf (Stein et al., 2006:955).

ART word by drie soorte fasiliteite aan MIV-positiewe kinders verskaf, naamlik:

ART-behandelingsfasiliteite (verwysingshospitale), ART-beramingsfasiliteite (PGS-

klinieke vanwaar pasiënte verwys word) en gekombineerde ART-behandelings-en-

beramingsfasiliteite (gemeenskapsgesondheidsorgsentra en/of groter PGS-

klinieke wat beide beramings- en behandelingsdienste aanbied). PV's is verant-

woordelik vir die beraming van pasiënte by beramings- en/of gekombineerde ART-

fasiliteite. Pasiënte wat aan die basislyn-kriteria vir ART voldoen, word hierna na

ART-behandelingsfasiliteite verwys waar hulle deur geneeshere herevalueer word

en na aanleiding van die bevindinge ART ontvang of nie (Van Rensburg et al.,

2008: Intyds; Eley in Kibel et al., 2007:334, 336; SA. DvG, 2003:54). Hierdie

proses kan egter weens reeds oorlaaide ART-fasiliteite en lang wagperiodes

62

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!