01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die res van die teikenpopulasie sluit die distrikshospitale, gevestigde primêre

gesondheidsorgklinieke en gemeenskapsgesondheidsorgsentra in. Die ART-

verwante fasiliteite word weer afsonderlik aangedui. Aangesien daar onderskeid

gemaak word tussen ART-verwante en nie-ART-verwante fasiliteite soos wat dit

per distrik voorkom, sal „n gestratifiseerde, ewekansigse steekproef, proporsioneel

tot die totale aantal fasiliteite, getrek word. Die navorser sal elke fasiliteit (ART-

verwant en nie-ART verwant afsonderlik) soos wat dit per distrik voorkom,

alfabeties per dorps- of stadsnaam waarin die fasiliteit voorkom, rangskik. Hierna

sal elke fasiliteit genommer word. Die steekproef sal dan met behulp van „n

biostatistikus ewekansig geselekteer word sodat die totale populasie

verteenwoordig is.

Die navorser beplan om gestruktureerde onderhoude met PV‟s wat by die

steekproeffasiliteite werksaam is, te voer. Die aantal PV's met wie gestruktureerde

onderhoude gevoer moet word, kan na aanleiding van die huidige getal PV's wat

tans in die steekproeffasiliteite werksaam is, bekom word. Aangesien die navorser

nie statistiek oor die korrekte aantal PV‟s wat tans in die Vrystaatse publieke

gesondheidsorgsektor werksaam is kon bekom nie, is daar voortgegaan om onder

leiding van die studieleier en „n biostatistikus, „n skatting van die aantal PV‟s wat

by die studie betrek kan word, te doen. Hierdie proses word vervolgens

verduidelik.

Daar is gesamentlik ongeveer 34 pediatrieverwante sale in die tersiêre hospitaal

en streekshospitale. Daar is tans een pediatriekliniek wat ten minste vyf buite-

pasiëntdienste by die tersiêre hospitaal lewer. Die navorser verwag dat daar ten

minste een pediatriekliniek by elk van die vyf streekshospitale sal wees. Vanuit die

totale populasie PV‟s wat gesondheidsorg aan kinders by bogenoemde fasiliteite

lewer, beplan die navorser om met een PV vanuit elke saal en kliniek „n gestruk-

tureerde onderhoud te voer. Die totale aantal onderhoude behoort dus 40 te wees.

Vanuit die res van die fasiliteite in die teikenpopulasie word geskat dat daar

ongeveer 1 365 PV‟s is wat gesondheidsorg aan kinders lewer. Van hierdie getal

sal ongeveer 440 persone aan die studie deelneem. Daar word dus beplan dat „n

totaal van 480 PV‟s aan die studie sal deelneem. Die wyse waarop die navorser

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!