01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gesondheid-sorgfasiliteite te doen, en dat gesondheidsorgwerkers daaraan mag

deelneem, van die Vrystaatse DvG verkry word. Die studie sal aan die Etiese

Komitee van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Universiteit van die

Vrystaat vir goedkeuring voorgehou word.

1.13 DATA-ONTLEDING

Die ontleding van data sal deur Departement Biostatistiek aan die Universiteit van

die Vrystaat gedoen word. Beskrywende statistiek, naamlik frekwensies en

persentasies vir kategoriese data en gemiddeldes en standaard afwykings of

mediane en persentiele vir kontinue data, sal bereken word.

1.14 WAARDE VAN DIE STUDIE

In plaas daarvan dat die verpleegprofessie op tradisionele metodes van

gesondheid-sorglewering staatmaak, kan navorsing daartoe aanleiding gee dat

bevindinge gebruik word vir die implementering van verbeterde gesondheidsorg

wat spruit uit „n wetenskaplik-gefundeerde kennisbasis. Verpleegpraktyk word

egter selde op grond van die bevindinge van „n enkele studie verander, maar

eerder deur die samevoeging van waardevolle data wat deur middel van verskeie

studies bekom is (Sousa, Driessnack & Mendes, 2007:506). Die bevindinge van

hierdie studie kan dus daartoe bydra dat aanbevelings ten opsigte van die huidige

dienslewering aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders gemaak kan word. Die

moontlikheid vir die ontwikkeling van strategieë vanuit die aanbevelings, wat

gevolglik leemtes in dienslewering aan die publieke sektor kan aanspreek,

bestaan ook.

1.15 UITEENSETTING VAN DIE HOOFSTUKKE IN DIE STUDIE

Die hoofstukke wat volg behels die volgende:

Hoofstuk 2 behels „n uitgebreide literatuurstudie met betrekking tot die

soort gesondheidsorg wat aan MIV-blootgestelde/-positiewe kinders in die

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!