01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aangesien 40% van laasgenoemde sterftes aan verworwe immuniteits-

gebreksindroom (VIGS) of vigsverwante siektetoestande toegeskryf word, word

die agteruitgang van kindergesondheid verbind met pediatriese VIGS in

ooreenstemming met die hoë MIV-prevalensie onder swanger vroue (Bradshaw

et al., 2003: Intyds; Chopra, Daviaud, Pattinson, Fonn & Lawn, 2009:836;

Michaels & Eley, 2007:135). In die Vrystaat, een van nege provinsies in Suid-

Afrika, was die VIGS mortaliteitsyfer gedurende 2005 „n beraamde 91 per 1 000

lewende geboortes. Die provinsie het die vierde hoogste voorkoms van MIV-

infeksie in die land (Stein, Lewin & Fairall, 2006:955). Omdat moeders as

belangrike rolspelers ten opsigte van die versekering van hul kinders se

gesondheid beskou word, word die aantal kinders wat weens hul moeders se

afsterwe wees gelaat word, ook as „n aanwyser van kindergesondheid beskou. Na

beraming was daar teen 2006 ongeveer 1.2 miljoen vigsverwante weeskinders

tussen die ouderdom nul en 17 jaar in Suid-Afrika. Nege-en-sestig duisend van

hierdie kinders was in die Vrystaat woonagtig (UNAIDS/WHO, 2006: Intyds;

Dorrington, Johnson, Bradshaw & Daniel, 2006: Intyds).

Die Suid-Afrikaanse regering was genoodsaak om aan die toenemende eise wat

MIV/VIGS op gesondheidsorgdienste begin stel het, gehoor te gee. Gevolglik het

die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid (DvG) verskeie rigtinggewende

dokumente oor die hantering van MIV/VIGS die lig laat sien. Die doel hiervan was

onder andere om die impak van MIV/VIGS op die populasie te verlig. Die eerste

noemenswaardige dokument in hierdie verband is die regering se „Operational

Plan for Comprehensive HIV and AIDS Care, Management and Treatment for

South Africa‟ wat in 2003 geïmplementeer is. Die plan maak onder andere

voorsiening vir die beskikbaarheid van antiretrovirale terapie (ART) aan MIV-

geïnfekteerde volwassenes en kinders in die publieke sektor. Hierdie beleid is in

2007 opgevolg deur die „HIV & AIDS and STI Strategic Plan for South Africa 2007-

2011‟ wat saam met eers-genoemde plan „n belangrike basis ten opsigte van die

voorkoming van MIV en die versterking van die nasionale gesondheidsorgsisteem

vorm (SA. DvG, 2007b: 54; SA. DvG, 2003:24, 25).

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!