01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.10.1 Geldigheid

Geldigheid verwys na die mate waartoe die tegniek(e) wat gebruik word om

konstrukte te ondersoek, wel die betrokke konstrukte meet en word as een van die

moeilikste uitdagings van meting beskou (Burns & Grove, 2009:727; Houser,

2008:298; Maree, 2007:147; Uys & Basson, 1991:80). Die integriteit van

navorsingsbevindinge hou verband met die mate van geldigheid wat die navorser in

die studie kon verseker (Burns & Grove, 2009:221). Hoewel definitiewe geldigheid

van meting nooit bewys kan word nie, kan daar saamgestem word oor die relatiewe

geldigheid van die meting op grond van onder andere (a) sig-geldigheid,

(b) inhoudsgeldigheid, (c) kriterium-gebasseerde geldigheid en (d) konstrukgeldig-

heid (Babbie & Mouton, 2001:648). Daar is verskeie metodes wat deur „n navorser

gebruik kan word om geldigheid te verhoog. „n Bespreking van die twee metodes wat

deur die navorser van hierdie studie aangewend is, naamlik sig-geldigheid en

inhoudsgeldigheid, word vervolgens bespreek.

3.10.1.1 Sig-geldigheid

Sig-geldigheid verwys na die mate waartoe „n instrument geldig “lyk” in terme van die

konstrukte wat daardeur gemeet word. Hierdie soort geldigheid kan nie

gekwantifiseer of getoets word nie, maar word verhoog indien „n paneel vakdeskun-

diges die instrument/vraelys vooraf noukering nagaan (Maree: 2007:217). Die

konsepvraelyste was op twee afsonderlike geleenthede (Ekspert- en Evaluerings-

komitee) aan vakdeskundiges vir bespreking voorgelê. Die paneel vakdeskundiges

was deur die volgende persone verteenwoordig:

een konsultant spesifiek gemoeid met pediatriese MIV van die Pediatrie

Departement (Fakulteit vir Gesondheidswetenskappe – Universiteit van die

Vrystaat);

een lektrise wat MIV/vigs aan die Vrystaatse Universiteit se Skool vir Ver-

pleegkunde doseer;

116

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!