01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

toegang tot behandeling kry nie (Michaels et al., 2006:52). Die meeste MIV-

geïnfekteerde kinders in lae-inkomste gebiede geniet nog nie die voordeel van die

beskikbaarheid en bekostigbaarheid van ART nie. Dit blyk ook dat beskikbare

gesondheidsorgdienste hoofsaaklik vir volwassenes toegerus is (SA. DvG,

2007b:37; Michaels et al., 2006:53). In die Vrystaat was daar teen die middel van

2006 ongeveer 1 400 kinders tussen nul en 14 jaar wat ART ontvang het, en „n

verdere 18 000 wat behandeling benodig het, maar dit nie ontvang het nie

(Dorrington, et al., 2006: Intyds). Wouters, Meulemans, Van Rensburg, Heunis en

Mortelmans (2007: Intyds) het in „n studie oor die uitkomste van die Antiretrovirale-

program (ART-program) in die Vrystaat bevestig dat die armste van die lae-

inkomste persone nog nie genoegsame voordeel uit die publieke program put nie.

Behalwe die tydige voorsiening van ART blyk dit dat sowat 82% van pediatriese

MIV-infeksies voorkombaar is (Micheals et al., 2006:52). Die feit dat meer as 90%

kinders deur middel van vertikale oordrag MIV-geïnfekteerd raak, bevraagteken

die effektiewe implementering van die PMTCT-program. Hierdie program

prioritiseer dienste soos vrywillige berading en MIV-toetsing (VCT) asook

voedingsadvies aan MIV-positiewe vroue (Chopra et al., 2009:840). Micheals et al.

(2006:52) het ook bevind dat die integrering van die PMTCT-program met

bestaande pediatriese ART-dienste (wat tydige ART aan kinders kan voorsien) in

Suid-Afrika nog beperk is.

Vir kinders wat reeds MIV-geaffekteerd is, sal tussentredes soos die vroegtydige

diagnosering van MIV, voorsiening van profilaktiese ART en kotrimoksasool,

immunisering, dieetkundige ondersteuning, die behandeling van tuberkulose (TB)

en geroetineerde opvolgbesoeke aan primêre gesondheidsorgfasiliteite, hul

lewens-kwaliteit aansienlik verbeter (Eley in Kibel et al., 2007:334-336). Hierdie

tussentredes kan daartoe bydra dat hospitalisasies verminder en die huidige las

op binne-pasiëntdienste verlig (Michaels & Eley, 2007:135; Michaels et al.,

2006:52).

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!