01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

geaffekteerde lande in die wêreld (Redelinghuys & Van Rensburg in Van Rensburg et

al., 2004:252). Die Nasionale TB-program is in 1996 deur die DvG bekendgestel. Die

doel van die program was om die toenemende getalle persone wat met TB

presenteer, te identifiseer, en so vroeg as moontlik op behandeling te plaas (SA.

DvG, 2007f:1). Alhoewel die implementering van die TB-program vordering in die

stryd teen die TB-epidemie getoon het, het die verskyning van MIV die grootste faktor

geword wat die insidensie van TB steeds laat toeneem het (Donald & Schaaf in Kibel

et al., 2007:400; Redelinghuys & Van Rensburg in Van Rensburg et al., 2004:252).

Dit vind plaas omdat TB die algemeenste opportu-nistiese infeksie onder MIV-

positiewe persone in Afrika is (Van Dyk, 2008:62).

Aktiewe TB-infeksie versnel die verloop van MIV en is verantwoordelik vir 32%

vigsverwante sterftes in Afrika. Gesondheidsorgwerkers wat MIV-positiewe persone

versorg, moet dus altyd die moontlikheid van gepaardgaande TB-infeksie in ag neem

(Van Dyk, 2008:62, 65). Die hoë voorkoms van MIV/TB ko-infeksie onder volwasse

Suid-Afrikaners het tot gevolg dat kinders (MIV-positief, sowel as MIV-negatief) „n

groter risiko het om met TB geïnfekteerd te raak (Donald & Schaaf in Kibel et al.,

2007:398). Die risiko dat „n MIV-positiewe kind TB kan ontwikkel, is egter agt keer

groter as by MIV-negatiewe kinders (Chintu, 2007:142).

TB-dienste word normaalweg op distriksvlak gelewer waar die 'Directly Observed

Therapy Short-course' (DOTS-strategie), wat in 1991 deur die WGO geformuleer en

in 1996 deur Suid-Afrika aanvaar is, geïmplementeer word (SA. DvG, 2007f:14;

Redelinghuys & Van Rensburg in Van Rensburg et al., 2004:257). Die doel van die

DOTS-strategie is om die voorkoms van TB te verminder deurdat opgeleide

gesondheidsorgpersoneel onder andere TB-pasiënte wat MIV-geïnfekteerd is, en

medikamentnakoming moeilik vind, bystaan met metodes om die volle spektrum van

hulle terapie na te kom (Van Dyk, 2008:66; Donald & Schaaf in Kibel et al., 2007:404;

SA. DvG, 2007f:45). Hierdie strategie word ook in die Vrystaatse PGS-fasiliteite

toegepas.

Ingevolge die DvG MIV-kinderriglyne moet MIV-positiewe kinders wat PGS-fasiliteite

besoek, bo en behalwe geroetineerde MIV-gesondheidsorg, siftingstoetse vir

moontlike TB ko-infeksie ondergaan (SA. DvG, 2005:24, 42). Die diagnosering van

70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!