01.05.2013 Views

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

beskrywing van gesondheidsorgdiens wat aan miv-blootgestelde

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tot hulle professionele kwalifikasies, die gesondheidsorgprogramme/strategieë waarin

hulle opleiding ontvang het en hul opleidingsbehoeftes, deur middel van tabelle,

grafieke en die bespreking van die inhoud, gegee.

4.2.1.1 Kwalifikasies van die professionele verpleegkundiges

In 'n onlangse nasionale beleidsdokument voer die Nasionale DvG aan dat die

lewering van kwaliteit gesondheidsorgdiens op al drie vlakke van die gesondheid-

sorgsisteem deur bekwame gesondheidsorgpersoneel gelewer behoort te word.

Volgens hierdie beleid word bekwaamheid en vaardigheid deur volgehoue opleiding

en professionele ontwikkeling bekom en rus die onus op diegene, wat gesondheids-

dienste lewer, om die kwaliteit van dienslewering deurlopend te verbeter (SA. DvG,

2007:17). Kibel et al. (2007:190) ondersteun die stelling dat die lewering van kwaliteit

gesondheidsorg afhanklik is van die bekwaamhede en vaardighede van personeel

wat in gesondheidsorgfasiliteite werksaam is.

In die New Strategic Plan word die kommer uitgespreek dat 'n tekort aan bekwame

gesondheidsorgpersoneel 'n bedreiging vir die suksesvolle implementering van die

beplande strategieë teen MIV/VIGS inhou. 'n Aanbeveling wat in hierdie verband

gemaak word, is dat geleenthede vir die opleiding van gesondheidsorgwerkers, waar

nodig, geskep moet word (SA. DvG, 2007b:121).

Figuur 4.1 illustreer die soort professionele kwalifikasies, asook die persentasie PV‟s

wat reeds sodanige kwalifikasies bekom het. Slegs die professionele kwalifikasies

wat op hierdie studie betrekking het, word vervolgens bespreek.

133

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!