03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Romeine 10:17;

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

Sal u nie met my saamstem dat dit juis een van die tragedies is van die

Christelike Kerk, daar is so baie dinge wat ons nie meer hoor nie en dit is daarom

dat ons dit nie meer glo nie. As ons dit weer hoor, as dit weer gepredik gaan

word in die krag van die Heilige Gees, sal dit geloof opwek in ons harte en as ons

daarvoor begin glo, en die Here sê: “Laat dit vir julle wees volgens julle geloof”.

Dit sal dan terugkom, dit is besig om uit te gaan, die hele Christen wêreld oor, ek

dank die Here.

U moenie dink dat hierdie ou Bybel Studietjie in isolasie is. Daar is sulke Bybel

Studiekringe, ek dank die Here, die Christen wêreld oor. Maar in die tussentyd

moes baie van die kringetjies maar eers ‘n bietjie uitstap uit die kerk uit, want dit

was, of is nie, vir hulle toegelaat nie. Maar ons dank die Here, volgens Sy belofte

gaan die lig deurbreek. Prys die Here!

Ja, Paulus was ‘n apostel, Petrus was ‘n apostel, maar hulle kon ook die

bediening van ‘n apostel uitvoer. Maar u weet, dit was mos nou Paulus, dit was

Petrus. Moenie dat iemand vandag kom en homself aanmatig om ‘n apostel te

wees nie. Ek wil vir u sê, die ware apostel, die ware profeet of enige van die

bedieninge, sal homself in elk geval dit nooit noem nie. Sy bediening sal dit

bewys. Daarom het ons dit ook so in ons konstitusie geskrywe. As u ons boekie

lees, dan sal u sien daarin sê ons: “ons erken die bedieninge, maar hulle

bediening sal dit in hulle lewens bewys, dat hulle dit is”. Nie rondloop en homself

aanmatig: “ek is apostel so en so, en ek is profeet so en so nie”. Nee, jou

bediening sal dit wys en jyself sal dit nooit eers noem nie.

Die Apostel Paulus leer dat die eerste gawe aan die gemeente, juis die apostel is

soos ons nou gelees het in Efésiërs 4:11-12. Dit is wat Paulus leer. Nou ja, as

die Here dit dan gegee het, hoekom sal Hy dit dan ontken. As ek dit raaksien wat

die bediening, wat die funksie daarvan is, dan sal ek sê: “Here bring dit terug”, en

dit is aan die terugkom. Loof die Here!

Nou die woord en die naam apostel is nie so ‘n vreeslike ding nie. Dit het in ons

tyd amper ‘n soort van ‘n skeldnaam geword, maar is eintlik ‘n wonderlike naam.

Dit beteken maar net, “boodskapper” of “iemand wat gestuur is”. In hierdie laaste

herstel van die gemeente, o, wat my so bekoor, ek is so bly, u moet my maar

verskoon as ek partykeer baie opgewonde raak oor die gemeente. Die liggaam

van Christus, vir my is dit die skoonste skepping wat God nog ooit geskep het,

want dit is die liggaam van Christus op aarde, o, ek kan sy glorie en sy

heerlikheid sien in hierdie laaste dae. In hierdie laaste herstel van die gemeente

behoort ons ‘n herstel van hierdie bedieninge te sien. U moet daarvoor begin glo

en u moet uself daarvoor begin beywer, en u moet daarvoor begin bid.

Ek bid vir jare al, in my lewe, nadat ek hierdie dinge gesien het. Ek sê altyd, en

daar gaan baie min dae in my lewe verby wat ek nie bid nie, en sê: “Here, herstel

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!