03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

7 maar het Homself ontledig deur die gestalte van ‘n dienskneg aan te

neem en aan die mense gelyk geword;

8 en in gedaante gevind as ‘n mens, het Hy Homself verneder deur

gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.

Dit is wonderlik wanneer die Here sy gemeente in die plek het waar Hy hom wil

hê. Nie een is ‘n groot broer of suster nie. Ons is almal dienaars. Ons is

dienaars in die eerste plek van die Here Jesus, in die tweede plek dienaars van

mekaar. Daardie gesindheid moet altyd in die gemeente wees, dan sal die Here

dit seën en die gemeente sal sy doel bereik.

Filippense 1:1;

Paulus en Timótheüs, diensknegte van Jesus Christus, aan al die heiliges

in Christus Jesus wat in Filíppi is, saam met die opsieners en diakens:

Die dienaars dan, nou meer in die besondere sin van die woord waarby ons ook

wil kom.

1 Timótheüs 3:8-9; (waar hy spesifiek van die diakens praat).

8 Net so moet die diakens waardig wees, nie uit twee monde spreek nie,

nie verslaaf aan wyn nie, geen vuil gewinsoekers nie,

9 manne wat die verborgenheid van die geloof in ‘n rein gewete hou.

Romeine 16:1;

Ek beveel by julle aan om suster Fébé, wat ‘n dienares is van die

gemeente in Kenchréë,

(dieselfde wat die diakens uit vertaal is).

Hierdie bediening, meer spesifiek belas soos dit nou met die Bybel was, met die

geld, die aalmoese van die gemeentes en die sorg van die armes en die siekes;

wanneer ons dit nou meer in sy spesifieke sin gebruik, maar ook in die breër sin,

soos ek vir u gewys het, ons is almal mekaar se dienaars.

10) Die Vermaners.

Romeine 12:8;

of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie ‘n

voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid.

Ek wil nou nie die oortreffende trap gebruik nie. Ek het dit al so baie gebruik om

te sê ek dink hierdie is die wonderlikste teks en daardie is die moeilikste ding om

te doen. Ek het nou al ‘n paar sulkes genoem. So, u moet my maar verstaan wat

ek daarby bedoel.

Maar een van die moeilikste bedieninge is om te vermaan. Dit is nie maklik nie.

Jy het waarlik die Gees van die Here nodig om te kan vermaan. Veral as jyself in

‘n ding betrokke is. Jou menslike natuur is maar te geneig tot “wag ‘n bietjie, ek

sal hom kry” en “ek sal hom wys hoe onchristelike hy was, ek sal hom ‘n bietjie

wys waar hy die wette van die Here oortree het”, “ek sal hom wys dat hy nou ‘n

verkeerde ding gedoen het”.

141

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!