03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

herder en die leraar, dat dit eintlik die bedieninge van die Here Jesus self is, wat

in sy verkose kanale deur die eeue heen voortgesit sal word. Dat dit die Here

Jesus self is wat sy gemeente bou, en sy gemeente leer deur diegene wat Hy

daarvoor aangestel het in die Gees. Laat ons die Here dank dat dit in Sy woord

staan en wat in God se woord is, dit sal nooit vergaan nie.

Laat ons dan tot ‘n ontwaking kom en laat ons tot die besef kom dat ons moet

terugkeer tot die Skrif en dat ons vir die Here moet bid dat die Here hierdie

bedieninge in al hulle krag en al hulle heerlikheid sal herstel. Net so die gawes

van die Heilige Gees en die vrugte van die Heilige Gees.

Hiermee is ons dan nou klaar met die vyf bedieningsgawes van die Here Jesus.

Ons sal nog een studie wy aan ook nog ander bedieninge wat daar is en sodat

ons ook dit kan sien uit die Here se woord.

Ons het gelees in:

1 Korinthiërs 12:28;

En God het sommige in die gemeentes gestel: in die eerste plek apostels,

ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna

genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale.

Ons sal na hulle ‘n bietjie kyk; na hierdie helpers en regeringe en ‘n paar van die

ander bedieninge wat daar nog in die Here se woord is.

125

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!