03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

As ons dit in sy verband lees, kan ons sien dat dit weer een van Paulus se

strydpunte met hierdie klomp opstandige Korinthiërs was, wat hom naderhand

begin weerstaan het en verag het en selfs opstandig geword het teen hom en

gesê het sy persoon is minderwaardig en sy spraak is nie goed nie en

verskillende sulke dinge. As julle dit lees sal julle sien sê hy vir hulle: al het julle

dan nou ander leermeesters, amper asof hulle gesê het, ons het tog ander gekry

wat vir ons baie dieper dinge kan leer as wat Paulus ons geleer het. Dit gebeur

so maklik

Daarom is dit hierdie “elke wind van lering” waarteen gewaarsku word en ‘n mens

sê so maklik, o, ons het nou een wat ons beter goed leer, dieper inlei; o, ons het

sulke diep dinge geleer; ‘n mens kry dit so maklik in Christene. Die mense

vergeet so gou, die ou leraar het vir jou wonderlike dinge geleer maar jy onthou

dit nie alles nie en baie ander dinge ook nie eintlik ingeneem nie, nou kom daar ‘n

nuwe een, hy is die groot gees en so aan.

Paulus sê dit is nou goed, heel moontlik was daar sulkes, maar ek is nog julle

vader in die evangelie. Julle het die Here gevind deur my.

Eendag wanneer die Here julle gaan gebruik terwyl die Here vertoef om te kom,

sal julle ook nog baie sulke ondervindinge hê, moet dan nie moedeloos word nie,

onthou, volharding is een van die kentekens van ‘n apostel.

Galásiërs 4:19;

my kinders, vir wie ek weer in barensnood is totdat Christus in julle

gestalte verkry.

Paulus noem hulle sy kinders vir wie hy in barensnood is. Volharding is een van

die tekens van ‘n apostel.

In verband met hierdie selfde gedagte; gaan terug na:

1 Korinthiërs 9:1;

Is ek nie ‘n apostel nie? Is ek nie vry nie? Het ek nie Jesus Christus, onse

Here, gesien nie? Is julle nie my werk in die Here nie?

‘n Mens kry amper vir Paulus jammer as jy dink die magtige werk wat die Here

deur hom gedoen het en hoe baie hy moes ly en dat die Korinthiërs so teen hom

moes optrek dat hy dit vir hulle moes sê.

Handelinge 15:12;

En die hele menigte het geswyg en na Bárnabas en Paulus geluister,

terwyl hulle van al die tekens en wonders vertel wat God deur hulle onder

die heidene gedoen het.

Handelinge 21:18;

En op die volgende dag het Paulus saam met ons na Jakobus se huis

gegaan, en al die ouderlinge was daar teenwoordig.

Romeine 15:20;

maar só, dat ek my eer daarin gestel het om die evangelie te verkondig,

nie waar Christus alreeds bekend was nie - om nie op die fondament van

‘n ander te bou nie -

Paulus was baie gesteld daarop dat hy nie op ‘n ander se fondament sou bou nie

en dat hy sy eie werk sou doen, sy eie gemeente sou gaan stig en nie sou gaan

44

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!