03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8) Die uitdelers.

Romeine 12:8;

of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie ‘n

voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid.

Nou wil ek by ‘n baie wonderlike bediening kom, u sal nou sê, wat kom nou hier

uit:- die uitdelers. Ons beskou die bediening van om te gee, nie genoeg na

waarde as ‘n gawe van die Here nie. Laat ek net eers weer vir u die vertaling

lees van sekere A.S. Way: “He who has wealth to distribute, must do it without

affectation.”

1 Korinthiërs 13:3; (Die wonderlike hoofstuk oor die liefde)

En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om

verbrand te word, en ek het die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.

Nou, die Here Jesus sê dit is makliker vir ‘n kameel om deur ‘n naald se oog te

gaan, as vir ‘n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan. Dit het die Here

Jesus gesê na aanleiding van daardie ryk jongman, toe hy gevra het, “Here wat

moet ek doen”, toe sê die Here vir hom uiteindelik “dan moet jy al jou goed gaan

verkoop en jy moet dit aan die armes gee en jy moet kom en My volg.” Toe gaan

daardie ryk jongman bedroef weg omdat hy baie besittings gehad het, toe sê die

Here Jesus dit.

Nou kry jy ook in die gemeente die gegoede mense, geld is nou maar so; die

persoon wat gegoed is en wat geld het, en die Here nog werklik dien in liefde en

in nederigheid, is een van die grootste gawes wat jy in ‘n gemeente kan kry. ‘n

Persoon wat ryk is, en God nog werklik dien met sy goed en nederig bly, is ‘n

persoon, as ek dit so mag noem, wat ons bewondering werd is, want dit is ‘n

gawe van God.

Wat jy gewoonlik kry in ‘n gemeente is die persoon wat baie ryk is en wat alles wil

regeer. Hy is die ene; hy gee die grootste tiende, hy het heel moontlik ‘n groot

deel van die kerk se gebou betaal; heel moontlik die orrel geskenk, dalk die matte

in die kerk. Nou wil hy en sy vrou die aansien daarvoor hê. Maar, dié man en dié

vrou, wat daardie dinge doen, maar dit in nederigheid doen, en nie omgee om die

deurwagter te wees nie, is in baie opsigte ‘n groter gawe as die gawe van die

herder, of die apostel of die leraar of die evangelis.

Maar nou wil ek verder gaan as dit, afgesien daarvan of jy baie geld of goed het

of nie. Onthou die wat uitdeel in opregtheid; om ‘n behoefte te sien by iemand,

dalk geld, of ‘n pak klere of ‘n rok of ‘n paar skoene. Om te kan sien wie dit nodig

het en hoe en wanneer dit gegee moet word, het jy ‘n fyn oor nodig om die stem

van God te hoor. Dit is ‘n wonderlike gawe, dit is ‘n gawe van God, om te hoor,

dat die Here vir jou sê; gaan help daardie een. Dit is ‘n wonderlike bediening.

Ek is seker daarvan, dat as ons meer van hierdie bediening gehad het en elkeen

van ons dank die Here, ons hét iets om te gee. Al sal dit dan ook net ‘n handdruk

138

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!