03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

daardie probleem dalk in ‘n groep sal neem, sal jy dalk die ander verwar want dit

is nie die ander se probleem nie.

Om eers daardie probleem uit te pluis, partykeer met net een persoon, dit vereis

‘n ware gawe om met allerhande soorte mense omgang te maak soos die Engels

sê; “You must be a good mixer”, en hulle vertroue te wen. Dan is daar altyd die

moontlikheid dat daar soms dissipline toegepas moet word en dit verg besondere

groot genade om ‘n broer of suster in die liefde tereg te wys, sonder om hom weg

te jaag, onnodig seer te maak, dit is net deur die genade van die Here, geen

mens kan dit in sy eie krag doen nie. Vir al hierdie dinge is die een

allesoortreffende vereiste ‘n diep brandende liefde vir die kudde van God.

‘n Herder het ‘n herder se hart nodig. Kom ons lees van die Opperherder.

Johannes 10:11-15;

11 Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

12 Maar die huurling en hy wat nie ‘n herder is nie, van wie die skape nie die

eiendom is nie, sien die wolf kom en laat die skape staan en vlug, en die

wolf vang hulle en jaag die skape uitmekaar.

13 En die huurling vlug, omdat hy ‘n huurling is en niks vir die skape omgee

nie.

14 Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.

15 Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en Ek lê my lewe af vir

die skape.

Hoe baie huurling herders is daar nie vandag nie. Hulle gee nie om wat van die

kudde word nie. Enige een kan maar onder daardie kudde inkom. As daar van

die kudde weg is, breek dit nie eers sy hart nie. ‘n Ware herder, as daar van die

kudde verongeluk of gevang word deur ‘n wolf en die wolwe is gedurig daar, dan

breek dit daardie herder se hart want hy is nie ‘n huurling nie, hy is ‘n herder van

die skape en hy het ‘n herder se hart van die Opperherder in sy eie hart ontvang.

Daarom het die Opperherder hom aan die gemeente gegee. As hy daardie

“herdershart” het, sal hy slaag, daarsonder sal hy misluk. Dit is ‘n gawe van God

en dit is die sekerste teken van almal, van ‘n man wat deur Christus as herder

aan die gemeente gegee is.

Met ander woorde, as ‘n herder ‘n herder se hart het en jy sal dit kan sien, sal jy

weet dit is ‘n gawe van Christus aan die gemeente. Nie elke briljante prediker of

leraar is ‘n goeie herder nie, ook nie elke suksesvolle evangelis nie, (reeds

verduidelik in die studie oor die evangelis)

So baie mense (‘n evangelis, as hy ‘n ware evangelis is, dan het hy ‘n magtige

bediening) sê dan: “o, jy moet ons pastoor kom word” en partykeer laat so ‘n

evangelis hom ompraat want ‘n evangelis se lewe is ook nie maklik nie. Die

versoeking is groot om soos die Engels sê; “to settle”, miskien voor sy tyd. Hy het

‘n suksesvolle veldtog en ‘n aanbod word aan hom gemaak en hy word pastoor

van so ‘n groep en hy is nie geroep as herder nie en dit is ‘n hopelose mislukking

want hy is ‘n evangelis.

Daar is ‘n verskeidenheid van genadegawes soos in 1 Korinthiërs 12:4.

101

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!