03.05.2013 Views

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

Die Bedieningsgawes van Jesus Christus pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

is] dat daar in elke gemeente ‘n evangelis behoort te wees nie. Die evangelis

beweeg rond en soos ons verder sal sien, as daardie evangelis selfs met jou

gemeente klaar is, het hy daardie gemeente aan die brand gesteek, dan het jy

self ‘n klomp evangeliste, weer vir ‘n lang tyd, en jy brand sommer weer, want hy

het nie net die sondaar geroer nie, hy het ook ons wat gesit en slaap het en nie

ons werk gedoen het nie, wakker gemaak en dan is ons sommer almal weer

wakker. So behoort die evangelis te wees.

Kyk weer na Handelinge 21:8;

[hy praat van waar Filippus die evangelis gewoon het]

En die volgende dag het ons, die geselskap van Paulus, vertrek en in

Cesaréa aangekom; en ons het ons intrek geneem in die huis van

Filippus, die evangelis, wat een van die sewe diakens was, en by hom

gebly.

So, Filippus het natuurlik sy huis gehad, hy het sy familie gehad, hy is ook net ‘n

mens, hy moet iewers kon bly, al is hy aan die beweeg. Nou dit is Filippus die

evangelis. Dus omdat die Bybel hom nou vir ons noem, is daar vir ons in

Filippus, ‘n patroon. Daar is baie dinge wat ons nou in Filippus kan sien, wat ons

nou moet ondersoek, en wat ons dus moet sê: “Here so moet die evangelis lyk”.

Ons moet bid of dit dan een van ons is wat die Here daartoe wil roep. Here, hier

is ek, maar ten minste ek gaan my hart en my siel daaraan gee om te sê: “Here

ek gaan bid en ek gaan glo dat ook hierdie bediening herstel word in die kerk”.

Ons patroon is natuurlik in Handelinge 8, die hele hoofstuk, lees asseblief self.

Ons sal verskillende grepe en gedeeltes daaruit neem. Dit sal ons te lank neem

om nou die hele hoofstuk met mekaar saam deur te lees maar u kan dit in

gedagte hou as u nou werklik die patroon van die evangelis wil verstaan.

Die evangelis is iemand wat aan die beweeg is, as jy dan so kyk na hierdie

patroon dan sien jy ook dat die evangelis is in hierdie opsig ‘n individualis. Hy

beweeg alleen.

Die apostels soos Paulus en Bárnabas en Silas; dit lyk asof hulle altyd saam

beweeg het. Ons sal byvoorbeeld selfs hierso sien, nadat die evangelis Filippus

in Samaría gepreek het, en die mense tot bekering gekom het en gedoop was,

toe stuur hulle vir Petrus en Johannes van Jerusalem af, om vir die mense te bid

dat hulle die Heilige Gees moet ontvang.

Handelinge 8:13-15;

13 En Simon het ook self gelowig geword, en nadat hy gedoop was gedurig

by Filippus gebly; en hy was verbaas toe hy die tekens en groot kragte

sien gebeur.

14 En toe die apostels in Jerusalem hoor dat Samaría die woord van God

aangeneem het, het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur.

15 Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag

ontvang,

Ons sal netnou weer daarop terug kom. Hulle het Petrus en Johannes gestuur.

Dit lyk asof die apostels en selfs die profete altyd ten minste in pare beweeg het,

72

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!